my bors is al amper vir n hele week so juss en seer gehoes ,niks medisyne help nie
Maar toe kry en mos gister Ben`c by die apteek
Right ek sip so 6 o clock n halwe bottle , trek my uniform uit en blaf nog one way
teen 7 die ander helfte,kyk nou smaak die fokkin goete lekke , ek chillax op my bed
Next moment toe ek weer kyk is ek moer hoog .ek kon sweer daar het n inbreuker by my venster gestaan ”(die telefoon paal van buite wat reflect)
Ek probeer my battery van my phone uit haal en ek sukkel en sukkel
Ewe skielik skrik ek so groot wat ek sien ek het met alle mag my “phone” (remote) se “battery” (a4 batteries)in twee stukke gebreek ek gooi toe maar my “phone” met “batteries”en te same op my bed kassie neer en sit en probeer toe die tv se channels druk
Miskien speel daar iets soos a talent show of iets want ek lus myself tatie lag
Kantie die remote(phone)werk nie lekker van die tv dit wil net nie signal vang nie fokkol gebeur ,
ek dink toe om maar my poepol op te lig en die tv self te change met die hand
Staan maar versigtig op ek kon sweer die mermaid op my kamer mat wou my bykom maar soos ek uit ha pad wip laat die merrie net verby kan swem vang die venster my oog ………jeeez die ”inbreuker”(die telefoon paal van buite wat reflect) nog steeds daar en bekyk my so aan ek wil nog groet,maar op daai selfde oomblik freeze my kakebene maar dit word so lekker lam en ek voel net lekker gesuip
Kom by die tv en druk druk maar tot my verbasing kan ek nie glo die donnerse ding is mors dood n nuwe fokkin TV 2yr guarantee se gat !!
(dit sou help as die main switch aan geplug was-domgat)
Ek staan toe teen die venster wil mos kyk waar is die inbreuker want ek wil sommer vir hom se hy kan die tv sommer for free vat aangesien dit maar stukkend is
Ek dink na n goeie 30 minute se windskep by die venster maak ek my way versigtig trug bed toe
So wragies hier le die fokkin black-berry heel toe soos n bees se gat en die remote le oop derms, batteries uit op my bed kassie (maar nee nog steeds is lekke high val my nie eers by wat het gebeur nie ,ek voel nog one way lekker as lekker en die stukkende tv pla my ook nog)
Aanskou maar die scene en le en dink en ek dink wat de fok happen nou hier
Ofcoz sal ek nie die donnerse tv met die black berry kan maneuver nie en ja of fu-ckin coz was daai twee batteries nie my black-berry sinne wat in twee stukke was nie maar a4 moere
Ai n befokte aand of wat ….
Ek gooi my toe neer en sip maar wee n sippie hoestroop die wind het my bors weer omgekrap
Next moment voel ek mos die kwyle tap by my mond af ,all of a sudden voel ek dan so lekker, die globes smile met my ,die ceilings doen brake dancing ,my kamer word sommer n disko met two ticks man!!
my bene hardloop weg ,eks verlam en ek sweef so lekker ,Ek probeer nog wee kyk of die inbreuker trug gekom het maar niks , hy is weg en ek kyk toe is die tv saam met hom nee kidit staan darem shoe ,my arms voel korter ek probeer my bb nader kry want ek wil die mense in die next door kamer roep om te witness wat gaan hier aan ,hoe nader ek aan die bb kom hoe verder hardloop die phone net weg van my af ,ek besluit toe ag fok dit trug sal hy kom mxm
en ek raak we gaan die slaap so Dood soos n klip out soos in out
Vanoggend toe ek opstaan heel oraait maar skielik voel ek so dizzy in die kop en my oe werk nie meer so lekker nie
Maak kla vir werk en ry op my tyd …….kyk ek het mos baie tyd aan my hande …
Kom vanoggend by die werk nog lekker lam in die gat ,maar hoe vinniger ek my way office toe maak hoe meer voel dit of my bors weer toe trek
lyk my die maak laat my bors net weer begin, ek sip toe maar wee 2 sips,ek sweer die medisyne help wuh en nogal baie vining
toe ek my office reach is ek so kalm
Maar tjo wat gebeur next ek kan nie weer lekke spel nie ,ek kan nie eers lekke bb nie ,lam soos in lam , ek besluit om my vriende intelig ek dink die hoes stroop werk soos n bom,maar my spelling gaan bietjie suck vandag ,maar ek se hulle ook die medisyne fokkin werk lekker man , dit help nie net vir die bors maar sommer vir vir n “I don’t give a fu-ck” attitude ook
Anyway my mater by die werk se hy gaan my maar vir n ruk toe sluit in my office laat ek net okay kan raak want ek is te happy
I mean nie enige iemand lag en se sommer fok die raports van gister nie en dit voor jou baas-gimme a high 5 iemand !!
Anyway ek kry toe my sinne stadig en besluit om koffee te maak ,baas vra ook n koppie
Ek gooi vir elkeen 3 koffies en 1 suiker n kombinasie wat mos al jare aan kom wie sal nou dit vergeet mxm
Nooit die ketel aangesit en baas kyk maar die scene so en wip van die lag
Ek wonder ook hoekom ,en lag maar saam die man is wraggies mal in sy kop wuh,ek lag maar lekker met hom net nou voel hy vetraag as hy so alleen lag
Gooi die koue water in die koppies en baas hak af
Baas”-Is jy seker dit gaan goed af gaan ?
Ekke” –How man ek maak mos al hoe lank koffie ,die man het n nerve-kan hy my nou sulke bollie vra ai
Ek het maar net gese –I think sooooooo
Baas’-okay gooi daai koue water in die koppie dan drink jy alleen daai koffie wat so na kak gaan smaak, Miskien skrik jou gat wakker ,jy wil mos vir jou oordoos ,en dit van hoes stroop ,by the way jy moet die naam vir my neer skryf ek wil ook n botteltjie vir my kry
Ekke’-le soos ek lag want “oordoos”het ek al iewers gelees iets te doene met janie se ma en pa –ek lag toe maar net klip hard en smyt die pisskoue koffee uit wag vir die ketel om te kook en smile maar met die vadoek in my hand
Baas’hoor hie madam as die ketel kla gekook dit en jy gooi mos 1 koffie en 2 suiker in my koffie soos ek dit graag verlang vir die 7 jaar wat ek jou ken…….bring dit na my kantoor op n pieringasb, eks bang met jou tatie state maak jy laat alles op my broek uit donner dan het jy groot kak want ek gaan automaties moet vroeg huis toe gaan en jou alleen in jou vertraagde state hier los …..”baas lag lekker en los my alleen laat ek maar take 2 met die koffie probeer”
Ekke’koffie is in die hak baas sinne vir hom gevat en ek sit en kou die marie biskit,wat soos in yesterday al afgesluk moes wees-njom njom njom
Bb my maatjie my ek se haar mos die biskit vat moer lank om gesluk te word ,maar ek dink die medisyne werk soos n fokkin bom –lol
So awesome soos sy is stuur sy n pic ook van haar tipe hoesstroop ,en skimp nogals isie so sterk soos myne –lol
Ek se haar nog eks so bang om die biskit in die koffie te dip want eks so lam in my gat net nou moer die biskit in die koffie en dan sit ek opgeskeep met baba pap instead van koffie en biskits
Ek laat weet haar ook toe dat de koffee my dalk bietjie n “kick”gee
Haar reply los my rolling van die lag
“If its bl/ack it wil definitely kick u”
Dankie B .............Hahahahahahahahahahahahahahahaha
Ek wou nog aan skryf maar ek wil gou hoor of die apteek dalk nie nog stock het van daai hoes stroop nie dit kan maande vat voor die bors weer reg kom wuh,ek wil sommer die medies bel en myself diagnose met bronchitis nogals chronically ook !!!Ben-C rock!!!
The Kullid women who just cant shut up!!!