Mense onse maens het style gehad en sommige keure absoluut niks wat dit betref nie
Ek kyk nou die dag deur my ma se trou fotos
Daar staan Klara majola (EINSTE EKKE) met n swart short ,rooi top met n bow wat so groot soos die south pacific is en n kop vol deurmekare krulle
Al die op my ouers se troudag ,is dit reg ???
Nee man ma hoe kon jy ?het jy nie gedink ek gaan n man vat en hy sal sulke photos wil sien nie
Okay women I have to give you credit tho`, jyt my baie mooi aangetrek en altyd locks the works gehad-----MAAR WAT HET DAAI DAG AANGEGAAN?
Was mommy dan te verlief ? (haar antwoord op die sou seke was ----àmoetie my kak vra nie )lmpp
Dus niks nie wuh !!!!as jy die photo baie mooi nader bring en onder kante toe kyk sal jy sien my toon is vol gents and violet……*embaressed*
Kyk man die bow en daai gat short is niks en ek mind nie die kaal voete storie ,ek was after all net 3 jaar oud
Maar for real kon die ane familie nie my voete afgespoel dit by die buite pomp nie,of was ek nie in die budget vir die photos nie
Waar was die mense toe ek aan trek want dit lyk ek het my self aangetrek ok –nou wonder ek ,het my ma my ooit genooi wedding toe ??
Lag –my-lam-
Nee man mommy if you didn’t want me there hoekom het jy my nie na my oums toe gestuur nie –jy het maar altyd as julle gaan groove
Okay as ek my ma die stukkie se wil sy my net bedood –sy defend haself soos O`J simpson in daai murder case –my ma wil net nie verstaan dit was n skande vir my nie –ek sal liewer niks se van my niggie-selfde outfit --àlaas jaarse snot ,asvaal wange ……ek dink net vir daai dag was ons eintlik wees kinders by the looks of it
Gents and violet is mos vir seertjies en so aan –bluikbaar het ek die vorige dag “baby baby”gespeel met my cuzies en glo wou ek nie n pop he met hare nie toe vat ek sommer n baksteen en my ma se dit was skaars n half uur later toe is ek vlou –nie omdat ek n spook gesien dit nie ,en definitief nie omdat ek daai “Erg”seer gekry dit nie ….maar vir n paar krappe soos my ma se op my toon ,ek hoor ek was baie bang vir bloed en dit het gemaak laat ek sommer die ruk en tuk kry en my lyf op enige vloer gooi –dus toe ma lief se suster maar sommer gents and violet aan die poot gesit dit, en my ma se ek was so n drama queen ek wou sommer nie weer reg loop na daai nie –skierlik was ek verlam in die process –lol
Sy se as ek n paar kurke ook kon by kry sou ek nie mind nie ,en dit was my idee om vir almal my pers toon by ha wedding op show te sit nie een van haar familie lede of sy nie ,en ja sy se syt gemaak of sy nie die kind sien wat soos klara-majola lyk nie,kyk hoe defend sy haarself-lol
Anyway daai issue is solved so I`m to be blamed after all vir die bubble gum flavor toon
Maar nou gaan ek vanaand as ek niks het om te doen vir myself –haar gaan vra oor die Hideous outfit
En ek wil sommer weet het sy ooits planne gehad om my by die wedding te het –was ek ooit genooi na my ma se eie wedding toe –lmao
Ek sal more kom update en se wat het sy gese –BBM-CANT-WATCH-sy gaan my seker vloek ,ek ken die voru mos al van dag een af !!!!
Tara paras