Ek sit mos nou die dag so lekker in die son daar tussen die alwyn plante langs die huis
Trek so lekke diep trekke van my gwaai en luister maar hoe sing “Bella”op onse neighbours se draad loos
Ek sou boys to men of iets verkies maar Bella het alreeds die stage gevat
Die son het lekke geskyn en die oggend vibes was net lekker man
Tot X mos nou daar verby in die straat loop en my raak spot
Ek se julle, ek sit dan reeds op my hurke laat niemand my sien ,maar hoe de damn sy my gesien dit weet ek nie
Anyway,hiers die conversation
X-Hi wat se jy ?Kom gou tot hier by die hek , julle het mos n hond ne ?
Ek:Baie vererglik alreeds……Staan maar op en loop tot by die Hek ,op my eie tyd met die hoop dat sy dalk fed up sal raak van die wait en sommer sal se sy kom nou trug dan hardloop ek soos superman trug in die huis en as sy my kom roep wanneer sy trug kom dan stuur ek iemand uit om te skree “sy slaap !!!”
Ek:More X
X:Hoor hier man huur hulle nie mense daar by julle nie ,
(Daar is so baie maniere om werk te soek maar nee the girl wil seker op n silver platter gedra word)
Ek:Nee man my skat nie nou nie ,hou maar die koerant dop jong
(dit sal regtig die dag wees as ek vir haar moet werk kry !sy loop en steek so almal se name in die skande eks jammer man)
X:Weet jy man ek wil eintlik nie hard gevra dit nie maar het jy nie n R5.vir my nie
(Ek het gedink sy wil seker weer geld vra is mos haar ou ding –die R5 moet seker mos die babelaas bier gaan koop ,kyk nou werk ek my op)
Ek:Nee man wuh ek los my purse in die kar man sorry en my man het gery met die kar so eks pretty gefok soos jy vir die dag
(mense ek los nie my purse in my kar nie want hoekom? ,gaan my kar dan miraculously hom self by die spa gaan inboek?)
X:Nie eers n R2 nie huh ?Miskien le daar n lost R2 in die huis rond man
(Nee skat kyk hier ,my financial affairs het fokkol met jou uit te waai nie ,en nee ons is nie ryk gat nie so nee daar sal obvious nie n donnerse R2 iewers in die huis rond le nie ,wat fokkin verstaan jy nie van ek het nie geld nie ?)
Ek:Nee wuh en almal slaap nog ek wil nie nog gaan krap is saterdag die mense wil laat slaap jong die wat ek buite is
(die mense het regtig geslaap ,maar dink julle nie sy het n kak nerve nie?of is ek maar net nie n oggend mens nie ai)
X:Ney is oraait man ,gee my “once “n gwaai laat ek maar gaan kyk wa kan ek n R5 kry
(Ok ,die is die oomblik wat ek mos vir X sommer oor die hek wil gryp en maak laat onse worshond ha byt!!!.......
Sy vra nie eers mooi nie en tweedens wie de fok het haar geleer rook?derdens hoekom nie net die gwaai in die eerste plek gevra nie instead van om eerste haar damn luck te push vir geld nie ?_)
Ek:Ai jy kan sommer die nip (halgerookde gwaai) vat is my laaste een die maar jy kan maar jou longe binne slaan
(As ek 2 choices gegee was ne? sou ek seker tien teen een eerste haar hare n hap in geskroei dit met die einste gwaai,en tweede sommer gese dit :
“De vat!!! Is fokkin lui luiste soos julle wat maak laat n mens sommer jou enigste plesier in die wereld wil opgee !!!-Maar ek het nie mense ek belowe)
X:Vat toe maar die nip en trek 2,kyk nog watter brand is dit ook en stap verder op in die straat
(ek kon sien sy vloek my so lelik In haar hart maar ek gee nie eintlik n korreltjie fok om nie ,almal is al duk vir haar wat so loop en vra maar as hulle dronk raak dan wonder ek wa kry hulle geld ?Werk nie maar hulle het meer fun as jy wat jou hol af graft elke dag en hulle wil net loop en vra …….ek hou daar van om mense uit te help ne ,maar kak soos die maak my baie befok !!!)
Ek trek suburbs toe more