Wednesday, 29 August 2012

Melk-Milk-Ibise -Lanie water, whatever

Soos julle mos in my post gelees het is ek mos baie uitsoekerig ne,kyk nie enige dick en sy maat gaan lekke kus kom le in my maag nie

Nou die eintlike ding wat my pla is die Melk-die “cheap”melk
Ek wou letterlik gag toe ek daai prop afhaal en daai woes ruik kry-jeewus

Die melk het na strawberry geruik ,nee nee dus nie die ruik nie
Die fokkin melk is so sleg ek kon sweer jy kan ruik watter grasperk het die bees opgevreet
Ja of die ding se tette op steroids is of silicon weet ek nie
Maar daai melk was sleg
Ek en my Bosso-het so lelik gevloek vir diese cheap melk
Ons gaan maar stick by Boxy melk want die hoermeid koeie se melk is walglik man
Ek verstaan sekere goete moet ge-imitate word ne soos cola en pasta en en en –daai no-name brands ne

Maar Melk ??????Nee man!!
Dit bevat dan so baie bakterie imagine dit groei in jou maag of dit veroorsaak jy moet wurms of iets kry
Ek grill my amper dood as ek net dink wat alles kan die cheap melk mos veroorsaak huh?
Nee Dankie cheap melk is vir katte not to be consumed by Humans!!!

Tara my paras