Okay so I have been MIA for exactly 24.5 minutes, ek was net in en uit …..skaars reg ingelog ,toe log iemand my moer hierso by die werk
Kykie man ek weet ek moet graft right ?en ek word betaal –maar heerlikheid…. gimme a break !!!!
en dan is dit nie eers important issues maar pure stront!!!-mxm , eks was so steamed up like on of them Choe choe trains normally featured in them old “duk bek”movies-of wag nee ho die bus laat ek gou my vocab re-arrange
Daai klasieke (my-g@t) strickly net fokkin puk swart en wit movies (gun wonder my ma het 3 kinders…….)
Maar ja ek`s hier en ek gaan gou lekker twak gesels ,my pie vat en weer waai-my kantoor sluit en lekker rond gaan ketools daar buite in die son want eks hoeka n gwai due ……
Okay nevermind the above mention –julle moet net weet n kullid vrou se moer kan baie gou gekoer word –SO BEWARE!!!
Hie begin die regte jammy nou……..
-Lady Elle bruised her ankle *sad-face*----ek wou die helicopter uit kry maar ja Mon-tana “ Hossitaal” is al duk vir ha clumpsy ass –syt ha sommer self gedokter met n warme lap en 2 kamfer blokkies –eks net skaam om te se die medical aid is seker depleted …maar ja dit ook *wink*
Please do pop over to her blogg ----àdaai donnerse lang naam –ja ja haar details le iewers hier lokl-dus n lekker brokie lees stuk wuh
Anynoodle , dus donners hilarious om te lees dat die uwe --àlady Elle se hartjie mos n koers wil in fok *bbm-cant-kyk*
For some idiotic ,unacceptable ,rum and raison reason Klop haar hart nie net nie –Hy wil sommer ………………….doodse stilte eks glad so bang om daai word te mention –eks net so geskok soos n blerrie kat wat raak geskiet was met n kettie……..
Yup, haar hart speel games met haar –picture n “warme ears moment” want mister Right het so-pas probeer bel ens ens en toe ????
---àK@k jou ankle asgevolg van jou tatie-dome(opgemaakte kullid word)
Sorry Elle but regtig ,……..I don’t nose^ jou like that eh ???-jys dan n regte hard gebakte simba chippie ai*
imagine! jys damn aspris man , follow the menu path ---->keep your posture -------->tel jou blackberry soos kimora lee op ----->kyk die nommers eerste (al weet jy mos wie is dit maak net seker )-------->vang n short left agter om die ottoman ------->let wel jy moet nog steeds n skuinse oog oppie screen van jou phone hou ne ,netnou sit mister af en jy follow nou al die steps vir
fokkol----->Kyk deur die venster ,want miskien is sy kar op jou front porch (yard)
----->clear ur throat ,gooi jou beste barbara streisand stem los----->press the green Button ---->en se :Hi babe blah blah blah ,jussie I didn’t even hear my phone ringing ,gosh I’m so busy and and and …….Let wel moet hom nie n kat se kans gee om een woord in te druk vir die eeste half uur nie……wees net macho met hom airtime
En dan Elle my sis sal dinge mos move eh………ek weet regtig nie van wanneer af jelly jou kniee nie maar regtig my diertjie ek gaan nou kyk hoeveel vra Dis-chem vir Dollamites ek dink help met murg been probs of as dit nie help nie sal ons maar maak soos oumie hulle in die ou dae
--------àBob martins ,sommer vir alles hare ,jelly kniee ens *yuck*lol
Dus al Elle ,nie baie hassle ,niks ,dan vraag ek mos hoekom oor die ottomoan donder vir niks ?????????ek meen die ding staan al van laas week se “suip tyd”in die corner –of hoe? Of was ek hoogs gesuip ?*idunno*
is mos die einste ottoman wat Zoe (ja ek se somma zoe –jy ken jouself nora jones)amper ook oor geploeg dit or was it Moemin?
Anyway my lessertjies ,ek se niks verder gaan lees maar self ,al wat ek se julle gaan le van die lag, but beware julle nodig n cuppa tea and seker nog biscuits ok ---MOER LANGE POST –LOKL-but that’s my gal mos!!!
Nee nee fok !!!!vergeet van die highlighted words –Jeez is mos vrydag ne …vervang dit met n Alcoholic beverage my maatjies
Sava-nah dry….ek lus dan n koue een fok die watch betere nou chise
Tara my paras