Wednesday, 25 July 2012

Who`s got talent -lokl

Ek het nogal baie uitgemiss op die dish lately

Like indulging my lazy couch ass with Keeping up with the Kard*ashians ,guys big bite en nou hoor ek Master chef se finals is ook klaar-Ekt uitgemiss ai*

Oh jeez life really passes you by when you too hooked up in your own shit –se ek mos

Kyk hie ek sien SA`s got talent is trug –ja ek was net so excited soos jy
--à*doen die moon walk oppie kitchen tafel moments*

Maar wag nou eerste, my main redes hoekom ek dit kyk is omdat onse land baie baie talent het en in die selfde asem gaan ek se baie kans vatters ook

Soos daai tipe wat skaars n high note met Whit*ney H*ouston se latest gevang het dan lyk dit daai judges’ wil mure klim-daai tipe maak ek moet my gat skeer 4real
Kyk hier man as Randolf (eie naam maar julle ken mos van wie praat ek ne )
 vir my daai kyk gee bepiss ek my net daar en dan en spat –kakse gaan niemand met my doen en dit nogal op TV –Fok neeee!!!
Daai blerrie kyk se alles man I bet ya it means :

-Is jy regtig bebitch ?dink jy ek sal vir jou finals toe stuur –sorry fokkof!!
-Kyk hier man jy mors my tyd ,maak seker jy maak die deur reg toe agter jou hol
-OH hell iemand bel die polisie –vir die public indecency
-Next time ne , en let wel!!!! jou next time is nie fokin hier --àiewers anders
-Iemand gooi ha met water toe laat die ding net fokkin skrik al is dit wakker
-Meisie –meisie meisie………….-Chise net uit my aangesig man
-Ho hell nie al weer jy –ou laas jaarse fokop

Ja mense daai kyk kan baie beteken en ek is seker 99% reg van die bo genoemdes


Kyk man sulke mense se ouers is toe be blamed –as my kind nie kan sing hoekom moet ek hom boost en dit vir National TV –in n free country waar ons kan se wat ons wil en amper maak soos ons wil ?NEE nee Nee man!!! Is tragic

Auntie as jou kind nie daai whitney note lekke kan vang
–Don’t !!!and I repeat Don’t entertain !!!–laat die donnerse kind piano speel of iets …en anyway daar is fokkol fout met ballet ,of sports nie –nee man aunty daai kind gaan jou eendag verwyd want glo my ,is nie n lekke feeling as jy in die straat loop en die klein kinders, ja klein 3 jariges hardloop agter jou aan en maak n fool van jou nie –Not fair …

Dan sing hulle nog: *daars daai meisie met die tai kop watie kan sing hahahha*-
àissie mooi I despise it!!!

Dan is daar daai talentvolle mense wat regtig talent het ,ekt nogal van daai George oukie gehou -àdie beat iets wat noem n mens dit ok beatboxer
Hy was nogal n entertainment en n half en dan die ane een wat toe daai reeks gewen het wat so lekke dans man ??….ja daai “stil-sit-voor-die-tv-moments danse” –usher the works!!!..daai oukie het talent and boy can he move ……..*ooh I just love it !!

Dan ook kry jy mos mense wat dink hulle kan magic maak wtf!!!! Mense fok maar weer trug small street toe en gaan entertain mense daar ek betaal tv licence and honestly I would love for the S-abc to represent man

Maar daar het julle-----àdie “lekkerste talent show”is trug en ek kan nie wag !!!

Ek sou gaan audition maar my ma is daai tannie wat sommer vir jou se :

Kyk hie madam vir my gaan jy nie fokkin in die skande fok nie”-ai

Sulke tye moet n mens eintlik dankbaar wees –remember n honest opinion don’t hurt ne ..ja dan fokkin sing ek maar my longe pap in my kamer waar niemand hoor en voel nog steeds goed –niks van my Ego is gecrush en regtig niemand hardlooop agter my gat aan en se ek kannie sing

Tara my parras
Kom ons hou die Auditions dop ne dalk ..net dalk sien ons bekende mense daar op