My mede kolega (daai gevreet-wil-koop--kollegas-ken alles van kos -tipe) stap mos heel bree bors hie in my kantoor vanoggend en offer my “vetkoeke”
Kyk mense ek is mos baie spesifiek oor wat ek eet en van wie af ek “goeters”vat ne-fokkin highbuck as dit kom by my maag
But anynoodles ek kyk die goed so,heel geskok en wens toe op daai oomblik die aarde kan my insluk ,want all of a sudden kan my bek mos nie vir “No thanks!!” uitter nie
ek se maar net dankie en sit dit op my desk neer –let wel baie ver van my af ek was bang ek injure myself
Tuk toe verder op my lappie maar soos ek die essay tuk beskou ek bly so die donnerse ding van n kant af en try om my kolegga te ignore
Sodat die ok tog die pad kan vat want ek wil mos diese mase vetkoek deur kyk –ja ja ek het “stinkgatmaniere” as dit kom by kos my ma het my mos so geleer en kla!!-15 minute later staan Kidit nog en ek raak mos nou naar man want clearly kry “kidit” nie die vibe dat ek eintlik nie lus het vir mense nie ,en dit nogal so vroeg op my nerves huh? Minder het ek lus gehad vir die “GHOENJANZ”
Okay na die 16de minuut trap se ek toe :
Ek-“Haai weet jy ek moet gou schedules af stoor toe vat sorry man eks so besig vandag ,shoe die werk raak net meer en meer elke dag jong
Gryp toe vir vetkoeke sit dit in die micro –om kama aan te dui ek kom trug vir dit en gryp toe n paar opgestackte weg gooi papier en wag laat Kidit n move maak deur toe
Kidit-(fokkin staan nog one way,blindegat kan nie die deur sien mos!!)
Ja nee mater n mens het baie werk ,hoe lank gaan jy wees?plus jy vat die vetkoek saam net nou steel iemand dit
Of lus jy nie swaar dra nie?
Ek-gee vir Kidit n vuil kyk wat se “jo moer regtig !!!blaas toe amper vuur uit my bree nuesgate soos n brandsiek dragon en antwoord maar in my beste ,sagste tone
EK:Nee man jy ken hoe is die mense by die stoor dan moet n mens wee share (jussie ek sal dit met graagte weg fok!) en die vetkoek is so klein
(is so moer groot soos daai sas_ko brood lorries - ),en besides dit wil ek vir my green tea kom maak saam met dit ,
(WTF!!!!Green tea en droe vetkoeke –iemand donner my met n pan-wa de fok ek aan daai combination kom weet nugter alleen maar as ek sou se joko tee dan het kidit seker gese hulle het joko daar onder –slim of wat?)
ons maak toe altwee maar onse way af by die stairs in doodse stilte ,ek dink Kidit het geweet ek praat nou my eie kak –ek sweer ek kon ha nie fool nie ,en dit was toe okie n lekker walk nie want ek kon my lag nie inhou ,toe moes ek kama bly n hoesie uitspartel of afbuk en gigglel want regtig, mense wat my ken weet ek fokkin le soos ek lag as iets funny is vir my –
keeping a straight face ??not my thing wuh ek het amper versmoor van die lag
Maar ja lesertjies ek wou eintlik die response gee :
*hande in die heup met ,my beste--à verskree-jou-in-jou-moer-stem-
“Jurre imagine ek moet nou met daai moerse vetkoeke hie af loop en dit voor gesiene mense gaan eet???
jeez Louise jy sien my mos fokkin deurskynend man !!en dan fokkin wil jy nog snaaks wees en vra of ek nie wil swaar dra nie?
Ek trap jou regtig binne in jou garage jy sal suffer vir parking ,jy insult my mos bad meisa
En by the way…*SWAAI MY VINGER IN HA GESIG*… wa de fok kry jy dit ?HUH HUH ???
lyk sommer fokkin baie droog na my sin meisie ,kyk hie as my ma vetkoeke maak dan kan jy nog jou hande oor jou lippe vryf soos n labello stick ,en wa is die fokken curry of jam ?Ken jy nie snacks nie huh huh ?–you have to be to be kidding me !!!
*dan trek ek ha nog deur my tande met n –MXM*regte lokasie style met n lyn mense
Anynoodle back to the drama
Ekt toe kama stoor toe gegaan ,vir kidit geditch en baie spoedig my way trug gemaak na my kantoor toe om die “al ewige klipkonte “te kan beskou
Joh !!!regtig droog wuh ,en so moer GROOT en SWAAR-ek suffer glads van n rug en my ma het altyd gese “jongmeisies moetie swaar goete optel nie ,maar nee ek hoor mos Okkie (okay daai is bietjie van n exaggeration dit wasie so swaar en groot ,maar tog julle ken wat bedoel ek ne)
Toe C kom om my kantoor te vacuum, handig ek mos met pride daai baksteen vetkoeke oor aan ha en julle moes daai smile sien ,en ek natuurlik kyk haar met trane in my oe …..nee nie omdat ek fokkin tjank en overwhelmed goed voel nie –Maar omdat ek my lag nie kon in hou nie ,ek wou skreeu van die lag , ek kon net imagine hoe gaan C nou lekker met arthritis in die hande sit die way daai goed heavy was
Maar wag daai is nog NIKS!!! C is history in the making…. want hoe de moer gaan sy aan die wereld explain sys swanger op haar 50 jarige ouderdom en die gender nogal n “kont????n klip harde kont vetkoek , haai man ek kon sweer daai self raising flower het nog goed gereis wuh
Kyk nie eers “Custard” se gender met ha hoeveel meter record sal dit beat nie ,baie gou vergete word wuh ,
(julle ken mos wie is custard ne ,Heerlikheid ek gaan nie die regte naam se nie ,ek is nie so n mens nie toe die vrou het genoeg al gehad -hahahhaha )fokof man lol
Arme C –gelukkig het sy n sense of humor ,imagine nogal oor 50 en lyk 6 maande prego`s van al die yeast –en self raising
(lag-so-lekker-die-trane-rol-knyp –my piss-moments)
Sorry maar my maag is niemand se ashtray nie –Imagine that !!!
Dan vreet ek maar putu pap of n droe roti met water en fok die green tea–regtig
Tara my paras