Monday, 1 October 2012

Bryle creem



Sorry vir die spelling peeps ma regtig  I could not contain myself toe een van my liefste maatjie daai pic dan stuur eh *BRYLE CREE-M*-OLIE BOMME SAMOOSA HARE LOKL

Lamgelag –vir dae
 i wud have loved to post the "real"pic on here but I have to mention that my f$$% scroll happen to be paraletic mxm


B –is die naam dankie mos!!!
I just had to mention her name –(okay pet name ,moetie gaan face book nie asb –u wil not under any stupid circumstances find a B there and by the way she would not B as awesome as the  B I happen to suip with-lol)………
Gosh we get stupid people in this world wuh and they happen to be spring lewendig ook ai
I repeat ----------fokkin moetie vir B gaan google nie asb !!! en oki vir piv nie



Anyway
My fellow blogger wanted to write about bryle cream I’m sure she must have something totally hilarious up her pretty sleeve but than again
Ek wou eerste my 2 bob drop

Bryle cream is gebruik baar ne maar ook weereens nie deur enige pitte kop nie


ek gaan maar mention dat my ma hulle daai aan n mens se hare gesmeer dit as jy van die “baats”afgekom dit mos die sondag voor maandag se skool lekke geswem en dan staan jou hare soos amy-win.house sinne ..........eina moments en dan moet jou boy cuzzie jou jaag want jy bang g@t hardloop weg vir die kam .....onthou julle lol

Ja joh as jou kop gekoek is sorry jy gaan k@k as jou ma nie bryle cream aangesit dit nie wuh
Dit maak dit darem bietjie glader as daai korrels wat jou pa se ma jou mee gelos dit vir n erf pos
Okay scenario 1 fixed –na die baats lekker geswem >bryle cream gaan die koeksels uithaal en jou ma vleg jou hare kak nxa vir Monday se school


Monday …….scenario 2-NOT COOL AT ALL!!

Kom dit by byeenkoms (assembly)
En daai groot bless kop meneer praat en praat en consider nie  jou bryle cream moments nie dan is dit mos goeters ……….lelike goeters
Die son slaan daai 2 bollas van jou so stukkend laat die bryle cream by jou voor kop af loop soos die niagra falls wuh
Jy sal blink …vra my en hoe meer jy jou vere bless afwee met jou tissue hoe meer blink jou gesig ,tot op jou tjomies help af vee maar die oile tap
Jy lyk al soos n samoosa van die olie –
en by die tyd as jy in die klas kom dan moet almal sunglasses aan sit want jy apie, wie se ma mos jou korrels beplak het met MOER BAIE bryle cream blink so gevaarlik talk about Captain planet ……..
jy is infect n danger vir jou fellow school mates wuh…….SWAK OE …..Daai portrait van jou blink so baie laat die juffrou jou maar moet huis toe stuur laat die “auntie “jou tog net van oor af kan was en met n briefie wat state

Geagte …piv se ma

Moetie wee die kind so beplak met bryle cream nie man
Kroes is kroes ……sy hinder ha klas maats se oe met die blink gesig
En was daai dai arme olie gesig die kind blink soos n spieel
Jussie mevrou maar julle kan kla van skoolfonds wat duur is maar kyk hoe mors julle die bryle cream

Dankie
Mevrou M
Ps ……..skrop ha hare man !!!

Piv……………….piv…………………jy ken mos ma hetie v jou dit aangesit ne ,julle is van hair food!!!lokl

tara paras