Ja mense glo dit of nie maar die is n ware storie dit happen wuh veral met ons kullids
Kyk man as jy n korrel uit plek het wat doen jy ??-----jy swirl jou moer in n rond omtallie en whalla!!!!......jou hare is glader as glad !!
Ek probeer mos een tyd ,baie asvaal kniee trug om my eie hare te blow dry ---jurre woes is nie die woord, behalwe vir die feit dat my korrels nou ni so erg taai is nie ,soek dit nie klammegeit nie wuh ,as dit nie ingedraai word en reg droog word in die son nie kan ti.na turner met cher aan ha sy plus bey.once maar gaan slaap ,kyk man nie eers ma.cy gray staan n kans teen my mop kop nie dit fokkin shrink so kakkerig 5 kamme breek "mittel"deur so taai kan my pitte raak
Anyways back to my ordeal ...toes ek mos nou kla geblow dit let wel!!!!!!
fokkol van roots af split ends toe nie ne...niks, nada,
ek dink blow is blow en kla ....yeah right ...toe ek weer mooi myself in die mirror bekyk val ek myself amper mors dood van skok
1.My ma gaan my mos hard moer vir die koeksels as ek probeer om die kam te gryp terwyl sy haar beste gaan probeer om my ouma se erf pos korrels uit te kam ...more is mos skool my jitte fok
2 .Wat moet die straat se mense dink huh ? Hulle weet mos ons hetie korrels nie atleast nie sulke taai pitte nie
3 .My tjomies .....jassas in plaas van saam speel gaan hulle mos body guards oor nag moet word want kyk mense hulle maatjie sal mos misgis word met n famouse rock star van overseas af
4.Gun fokkin jonkie sal mos wee se "ja oulike meisie met die lang pony tail"
5.Ek gaan mos broke wies ----dink net aan al daai tubes sheen straightner
6.My pa sal mos sommer se eks nie sy kind nie ,my ma hom n jas oor gemoer dit oor die kop
Nee fok ek moes gou n plan dink
Ek se mos soft en free moisterizer ,daai groen ene en ek plak die kop vol wuh Gryp n lekker harde borsel en ek borsel ,mense dit wassie n uur toes dit stryd ,ek borsel toe rond om talie en smyt my sool kous oor ,die fokkin ding was so verlep van al die cutex ,want my ma glo mos n panty kous haal cutex lekke af ,anyway en ek swaai en swaai en mama se hare begine in plek val onder diese kous
Ek se julle die volgende oggend was ek nat glad ,mens sou sweer die bees het my sop nat gelek .....wasit nie vir daai swirl kous het my ma my seker trug kalahari toe gestuur met n assegaai in my hol ....dankie kullids julle het inventions en dit fokkin help nou nog ---okay okay nie vir die arguments wat my man kan soek oor n kous nie wuh Wane gaan kullid manne vestaan die swirl kous is net so n "must "soos n fokkin trouring met diamonds wat beter as die queen sinne is
Tara my paras -onthou ne -is n must ,die swirlkous veral op n saterdag oggen terwyl jy vensters was met jou savana langs die emmer water sodat manlief sommer vir altwee op een tyd kan remoer -aha!