Thursday, 20 December 2012

Kullid wish list


Father krismis kykie ek will 9.9 noe nog kak praat of wat nie ne
Ek glo nie in jou of in een van daai wilde honde wat jou mos kama rond trek oor onse dakke nie ne
Maar if u do exist brother hoor gou hie ek nxa n paar favours


1.Asseblief al die drankies in die hele lokasies ne ,die cheap bier en so aan gooi tog slaap pille daar in ,u know what father isi n mooi ding om te sien hoe loop en val die oumas en oupas as hulle van die shebeen af kom nie man
Ek prefer hulle moet liewerkas da slaap tot hulle wee nxa voel en dan huis toe loop

2.Al die take away winkels bra –maak dit toe tog
Jussie die tannies nxa nie nog proper food kook asit festive is nie ,n mens bly chips en Russians en german en  en so aan
Isan boring wuh ,so pls no take away winkels ek prefer die tannie moetie geld vir my chise laat ek vir my n nxa tekkie kan dala sy het mos grocery in die kas van die club how man –luigatgeite dan se sy ons Is lui

3.-Al die van colourblock –eish father asseblief laat die fabric winkels op strike gaan n mens is al moeg van die rainbow kak om elke hoek
dit maak die oe blind seer ,en die ane medies overs kedover dit man ,tjo pink met geel en rooi en orange en swart –huh uh isie weer snaaks nie dit was nxa maar nou sit n mens met migraines met al die colours

4.laat al die social networks asseblief af is krismas dag
Al die pictures en check- ins gaan too much is om te handle en daar gaan die colour van block ook weer feature man –laat dit sommer crash net vir krismas
Want ane mense vatie mooi pics ,of laat ek se hulle vat mooi pics maar die end result-oe he eh man father wees bietjie lenient op die oe asseblief bra
So remember jy begin by Gesigboek –offline net vir kriza

5.Father kriza , stopie fights man ,kyk man die hospital staff moet ok rus is mos festive –jussie father jy sallie glo hoe maak drank mense sterk nie wuh
En veral tussen die fam,isie nxa so remember no stupid fights en dit nogal oor wie het wie se spray gesteel of wie was jive toe met wie se carvellas
Ek tolerate fokkol ek bliksem hard as iemand my skoene of spray steel ne maar n fight isie nxa Miskien net sleg se en kla –NO FEGO`S

6.Al die public pools moet net vir die kinders oop gemaak word ,joh ek weet nie so mooi met die adults en die water nie
Father hulle le anyway net opie grass en suip en dan wil hulle die kinners aan jag om kla te swem want hulle drinks is mos fidala
So remember no over 18`s by die public pools is terrible om die kiddies se fun te spoil

7.Potjies kos father is nxa so asseblief laat almal potjies dala maar maak die oxtail bietjie cheaper ne
N mens is al moeg vir die beef cubes wat die butchers ok bly op special sit jurre is festive mos n mens nxa in style eet

8.Kriza father jy ken mos hoe like die tannies van curtains en so aan ne ,maar hulle wilie hulle eie vensters was nie ne dan moet n mens gevloek word lyk is jou huis om die vensters te splush ,maak laat dit whole time rain tot ou kriza man n mens nxa nie virie koerant en mr min die tyd van die jaar nie
Is horrible en die son slat ok nog mxm

9.Father laat al die blackberry freeze –n mens nxa nie van bb`s as jy lekke passive sit met n “kom haal my da bra”en so aan nie mense like van transie spin kriza ,Ek nxa net rustig wees by die huis man

10.laat die mense tog responsible drink en nie drive nie –hulle moet total en al by die fokkin huis bly as hulle dronk is ,die kids speel lekke in die straat vir kadijah hulle. is holidays en die kids moet die season geniet –so NO drunk farts on the roads pls –die wat dronk is moet slaap pille kry ne remember

11.Laastens father krismas –ek nxa n galaxy tab ek kan nie wee so lekke blog van die lap top af nie man
Is os yesterday almal het dan tablets is net eke –en ne father kriza ek praat nie van sleeping tablets nie –mxm!

Anyway jy moet lekker oor onse dakke fokkof onthou net ons het n chimney ne …almal hetie chimneys nie net kole stowe netou brand die pressies…so gooi sommer almal  van onse straat se presents da in by ons , ek sal dit die next day uit gee laat die kiddies net vir once kan dink ek is die Kullid oprah

Koebaai father .o ja wag ek wil nou nie snaaks isie hond maar verloor bietjie weight man jy skep n twak voorbeeld vir die kiddies
Die wat hulle so lyk ,en daai Honde van jou wat jou so rond sleep kan gerus blaf as jy draai da by my joint ek wil julle sien
Ek los vir jou 2 Castle lights want ek sien jy nxa bier kyk hoe lyk jou maag van die baie drank,lyk my jy is okie responsible metie drunk driving nie ne
En daai boots is terrible wuh ,kom net bietjie in style,and as for that figure belt –Nee nee man father kriza jy breek my plug is so so yesterday

Ta

The Kullid women who just cant shut up!