Thursday, 11 October 2012

snot klappe en drastiese vocabulary

If its not the silly things they say or do ,than it’s the hilarious things they come with that usually has me choking on my guts from laughter
I love my nieces and nephews to bits they all know that, in fact I just adore kids




MAAR .........MAAR............ sommige keure wil ek sommer die kinders net snot klappe gee vir die drastiese vocabulary en phrases van hulle
Its  cute en funny ,but ek gaan dit my personal mission maak en sorg hulle habits is uitgegroei nog voor hulle in grade 0 is –lokl

Bly  suggest ek kom ons vat die kinders Zoo toe ,I mean, hulle dink hulle kinders moet net dit glo wat in n boek staan of sommer op N-atgeo kyk hoe lyk n olifant,nee dit werk nie so man –lol


As n kind eerste n perd sien en se is “is oshe hond”rol my trane van die lag  
Ek maak alles n groot grap ,my humor  never fails me ,but die raak nou ernstig ek moet die klompe kinders by die Zoo kry lol

Ek lees  nou die dag op gesigboek van “you know u are a Kullid when you take ur child to the zoo and he sees a crocodile en lacoste iets “ek het nie eers verder gelees want dit is so fokken waar!!!dit gebeur dan by ons ,lokl

Wie de moer het gese n duif is n “fly”-aha regtig n vleig word vrek gedonner met n p@es klap en n duif word met n kettie geskiet man dit weet almal
Is mos obvious, ek lag vir dit is cute maar regtig die kinders gaan druip in die skool wuh and to  their  parents whom ofcoz lees dan nou so lekker
I would please like to say with all due respect !!!!!!!!!!!!!!
is onse fout want ons lag ……..is mos n joke ,but than again dit is n groot fokkin joke

2.Toe wane was n koei n “moo”Hello mina moo was n koei maar dit se nou regtig nie elke koei se naam moet moo is nie ,hulle maakdie geluid  moo
n koei is koei en kla
Respek net koeie asseblief want die einste koei moet jou hare gladder as glad lek –is n donnerse  koei!!!of n bees !!-lmao

3-n leeu brul so uit volle bors ek skrik elke keer my gat lam as dit gebeur dan kan die fokkin mense van oorsee nog dink ons ry op olifante skool toe, my fok eks bang ,imagine as ek wat so n ou droe naal is skrik wat moet n 2 jarige baba maak??..hulle maak niks wuh ,hulle wil tot naby die “fence”gaan want die kat is te cute,my goeie gota
Wat as die fence nie daar was nie en die kind dink die kat gaan hom net LEK?-Ek sal mos soos n mal heks skree die fokkin Zoo sal die flying squat moet bel om my bek stil te maak ,mense n leeu is n karnivoor ,die gedoente vreet enige ding wat kan “bloei|”asb se vir die baba is nie n kat nie en verhoed asb die bogenoemde “scene”,imagine n hesterrical Kullid aunty wat befok raak omdat die leeu ha niece kan hap
“ek wil net se die kind se ma se ek hou van exaggerate-lokl dit isi so wuh



“aunty se arme kinders,ek promise julle ons fok Zoo toe die weekend”


Dan is dit hulle “se goete”-jeez ons kan n befokte movie maak met die kidlets se se goete en wa hulle aan dit kom weet nugter alleen

miejowk-julle wonder seker wat de hel?dus definitief nie “mohawk”wat verkeerd gespel is nie wuh ,dus die nuwe woOrd vir Melk
Ja eks ook net so geskok ,my niece se werke ,whether sy nou maar net  Japanese wil praat of plain aspris is weet ek nie
“ek soek miejowk oor my pap”,ek gee maar net n skewe kyk ,raised eye brow en donner die melk oor die pap,ek blame daai vrot tandtjies want sy kan nie onodige wil bly se “miejowk “nie ek bly dan vir haar so mooi se “IS MELK EN NIE MIEJOWK!!!”-
Imagine my baas vra my om vir hom tee te maak en ek stap na hom toe bree bors en vra “soek jy miejowk ook in jou tee “-hoo ai lokl

“Ek bihie”-dus nou as n 3jarige sy moer strip en plain refuse om sy snot gesig af te vee –in plaas van se “ek willie”is dit sommer “ek bihie”
 is nou cute ek lag lekker maar sy meisie gaan hier van hoor eendag ,nogal bihie !ek wonder sal hy my verstaan as ek se
“Nee ek bihie okie!!!

Ekke : tyric vee jou snotnose af asb ,kyk die gogga`s da

Tyric:  What gogga`s –Ek bihieeeeee….snik snik snik  *tjank nog aan ook*

Ekke :Jo ma kan regtig maar aan kom nou ek bihie ok wee vir jou kykie ,jou gat raak net harder –ek sweer ek Bihie ,ek bihie ,ek bihie

Tyric: Ek worrie okie *vee hom trankgesig af*

Ekke :Ja onse kind jy worrie okie mos ,en jy bihie okie mos ,is oraait !ons sal nou sien hoe worrie jy as ek my kar gaan start*raised eyebrow+plus uitgerekde wye nues gate ,kyk nou kook ek wuh hom gat gaan nou brand *

Vinnig is hom gesig sommer skoon geskrop –so baie baar vir n kar ,lol die kind van ons

Is seker verkeerd om so met hulle te maak ne maar hoe anders die kiddies van ons is so stubborn
Mense I give up regtig –nie eers goggas maak vandag weer die kinders bang nie -lol

pisttttt…..-Nee dis nie soos in “pst” ,”wait” ,”hang on” ,”wag gou” ,of wanneer jy probeer om n mooi meisie se aandag te trek nie
Dus nou net in plain Afrikaans daai lelike masiewe vloek woord wat ons kullids lekker kan utter!!!lmga ,Nie eers n dreigement met chillies in die bek help wee nie
En NEE!!!! Ons vloek nie voor die kinders so ek weet nie waar hoor hulle dit nie -hehehehhe


Trust my daars nog vele meer maar as ek nou so aan die kidletz van ons dink kan ek maar net lag regtig-*priceless*

From the kullid chick who just cant shut up!!!
chow