Wednesday, 29 August 2012

Die makekes

Ek kry gereeld suggestions van my followers  af van verskillende tipe  topics  en so aan of andere wil net my opinie oor n sekere subjects hoor
Gister word ek ge-inbox om oor mense wat ander mense se besigheid like te skryf –Praatjie pollies,vleis koerante,hekse,feekse,taba teelsel,lokasie stasie
Klomp name kan die vuilgoete genoem word
Ek verkies Makekes-twee van my cousins weet van die makeke stories -----ja fokkin lag julle twee want ek weet julle doen nou (*--)

Maar voor ek begin wil ek eerste mooi verduidelik hoekom is die opskrif “Makekes”
N makeke in die kleurling lokasies is n regte hard-gebakde-bisquit-wat omtrent so drie dae in jou tee moet le ,voor jy hom ordentelik kan byt
Aners bloei jou gums en jy word vlou ens ens en die auntie van langs aan kom suggest jyt vuil maag –daai is wat n makeke kan doen as jy nie die nick het om dit te eet nie -


Nou die mense wat so skinnerig is –is makekes
Kan heeldag en heelnag van ane mense se besigheid worry
Hoekom ?weet die moer alleen
Want ek sien nie die gain nie ,wie en wat betaal hulle,wie se tax tjeld vreet hulle
Hoekom hulle ,hulle fokin snotnueste in ane mense se business in druk wil ek weet?mara why ?
Is gewoonlik die “kol tipe”
Nou wonder julle hoekom “kol tipe”want mense hulle het FOKKOL after all maar praat sal hulle praat


Hulle moet tog net ophou-get a life ,kry n hobby I mean speel tata box of iets hou net fokkin op tog
Hulle is n nuisance vir anere !brommers

Kyk hoe lyk hulle al van praatjies –Hulle kan n fokkin marathon pap hardloop so vinning kan hulle hol om n praatjie aan te dra
Val jou moer lam voor jy fokkin weer jou balance kan kry  weet almal al kla jyt jou donner afgeval so vining is die taba gate

Gaan soek werk ,of as jy een het konsentreer op dit ,hou op worry van ander mense se BE-SIG-GEIT-TE-HOU-FOK-KIN-OP!!

CHACHIE……..
Kyk man as jy nie brood geld donate hou liewer ka jou bek ,jy betaal nie “Madam” se due`s nie okay …….ja ja “Madam”want almal wat jy so heeldag sit en discuss is fokkin beter as jy en tien tree voor jou, dan het die jealousy jou so jy noem hulle sommer “Madam”
Een fokkin punt vir jou –okay dit is n madam of n mister want hulle is in beheer van hulle eie lewens ,vraag jou fokol nie ,bother nie eens met jou nie
So Dankie vir die compliment –Maar jy bly nog steeds n Makeke okay ,come do or die !!!
bosluis sal jy bly jou lousy ke pousy,lokasiefokkin stasie
Julle kniee is al as vaal van die heeldag se son gesittery en skinner maar ophou sal jy nie

Jy raak net meer lelik asgevolg van jou lelike jealous hart-bosluis!!!

Kyk mense man
As jy niks beter het om te se van mense –HOU JOU BEK –POINT BLANK!

As jy weet jy kan nie n secret hou –weer eens –HOU JOU Fokin BEK of maak jou ore toe

As kidit se lewe so is en so is –Hoekom maak jy dit jou besigheid ?-Hou daai groot gat in jou gevreet toe

As sy so n kar ry –Hou jou bek !jy werk nie by En-gen en jy fokkin donate nie petrol okay –hou jou bek regtig styf

As kidit swanger is –niks met jou uit te waaie –Het jy ge-oe en ge –aa daar –nee ,so hou jou bek tog,jy gaan nou nie eens genooi word stork toe nie

As kidit se man hoer –Niks met jou uit te waaie –maak net seker jy hou jou pennie vir jou self

As kidit vir Edga-rs so veel en so veel skuld –weereens fokkol met jou uit te waaie ,laat sy shine as sy wil, jy help nie betaal –jy sweat nie vir pay nie, remember jy fokkin sweat van heel dag in die son sit –shut up!!

As kidit nie bother met jou –so what ?there’s one born every minute so jy gaan nooit uit tjommies hardloop soek vir jou anders –but hou net jou bek moetie vir kidit bad mouth nie sy het ha redes –vuilgat jy moet net shut  up

En dan wat my so die P in maak is
Dan kan anere se “wees jy die beter mens”

Wat !!!!!!!!!! is jy serious hoeveel keur moet n mens beter wees en die goed net so kyk “BETER”SE GAT MAN!!
My nuwe fokin meaning van beter is –as hulle nie hulle bekke kan hou –STAMP DIT TOE VIR HULLE
Whether dit n moerse hou is of n interduk-MAAK HULLE BEKKE TOE WANT HULLE KAN DIT MOS NIE SELF TOE HOU NIE !!!

ENOUGH SAID !!!

 Tara my paras