Ja dus die moment as jy uit die bad klim nadat jy lekke gesoak het en jou poot te hard neer sit "dan swik jou enkel"en jy vang jou draai te vinning -kap jou elmboog teen die "basin"-vloek mase goete -en sit op die toilette want jyt sommer n lastige pis van die skrik -vergeet jou blackberry le langs die water wat so spat spat op jou vinger tap wat jy sopas raak gestamp het toe jy probeer keer om nie jou gat miss op die toilette pot te sit -jy staar so na jou blackberry en wonder of jy ooit die ding kan raak net nou fokkof hy somme diep in die water want badluck is jou tweede naam -heerlikheid eks fokkin badluck sometye ---my bek hang en ek fokkin soek n moerse groot badkamer eendag ........fok !!!! *amper se ek p@es maar karma le en loer my aan so vir nou sal ek tevrede wees ek het niks gebreek - Heerlikheid dit was fokkin seer
*gooi die skroplap in die emmer want ek moet fokkin skrop want badluck het vegeet die proppie is in die basin en alles het oorgeloop water the works *fok my regtig
Iemand kom doner my sommer met n fokin pan seblief tog !!!!
Dalk skrik my ingewande so groot en my fokkin tatie brein selle slat n "U-Turn"net daar en dan dalk kan ek wee n happy lewe lei......mxm totally dukbek en kla
Ta -ra