die kinners se bekke brand ---oi oi oi .......
Ek geniet my gate uit om te skryf en ja childhood memories is Boss
Kyk ek onthou daai dae as dit school holidays was wat maak ons kleurling kinners nou wee ?
----->ons willie was, ja my aunty het altyd gese: "n mens kan sien die skool is toe die fokkin counsil strike sommer met water ook "---ja ja almal ken daai style
Ons willie gewas dit nie ,ho wag voor julle my verkeerd vestaan ons het gewas ne ,maar gewoonlik so 5 minute voor jou ma "affie" werk kom --->dus ook maar net om n moerse klap te avoid
--->ouch se ek ok !!
Ons staan vroeg op, vreet en fok straat toe ,those were Zhe gud o`l days -en weet julle wat ??? Ek miss my kinder jare
Ek was altyd die juffrou ,kom wat wil, ek plik n tak vra die kinners 1+1 en dan donner ek voor die voet -dit was skool skool
Skipping rope was te lekke man
*singing*--->daar oner ,da oner by die dam ,da woon n slang se man ....en ons jumps vir die song laat die pukke huk ,o ja rick -was ok n lekke woordtjie ,Dan hak my cuzzy af "julle rick eeste ne "
Dus nou as die skipping rope baie befok geskip word en jou gat raak slat laat jy letterlik 3 meter hoog wip -lokl
Ek tjank gewoonlik daai rounds -my ma hoor alles as sy huis toe kom, en regtig voor waar jou ma as sy nog wil spiet !!!,want dan word jy ,julle hond en julle asblik geban van onse yard af -nou wonder julle "asblik"ja ja die "as -boys"smyt sommer enige vullisdrom laat dit waai in enige ene se yard
Gunnie -"upscotch"
Tjo tjo daai was lekke jy teken n "dan" in die straat met gesteelde kryt,van die skool roompie af , en ons speel lekker heeldag rond in die straat ,ek se julle man onthou julle hoe kan die oompies ge toeter dit as ons so vol staan en hulle karre kan nie verby kom -eish kyk ,dan kan so n oompie jou mos dood bliksem van kwaadgeit maar dit het ook my childhood lekker gemaak man
Die gunie was n ou cobra polish blik vol sand ...of sommer klippers ook -ja nee mense ons het goed vir Lever bro*thers gerepresent
Dan was daar "ollie" ook en "king king "tamato king bles my shit with sherbet --hahah okay ek ken nie mooi onthou maar julle kan remember ne ...lekker dae indeed
Dan potjies kos ,jy bring n tamatie, ek n uif (ui)en so gaan ons aan ,ekt altyd die een jammer gekry (myself) wat die masala moet bring want my ma hetie gat gevat met ha duur durban mix nie ,regtig sy het geremoer oor hoe ver het my pa gery en ek weet ons fok net een maal n jaar durbs toe ai ,die auntie ok
Rope -met die panty kous was lekker dan trek jy eintlik jou nuutste bloemer aan want jy weet mos jy gaan wee hoog jump-ek se niks verder .....silent
Wat van 5 bob games ,pac man en mario brothers okay my neef hulle het gehou van street fighter -ai daai lelike groen gedoente daar (blanca) of iets het altyd die aner gebliksem was nooit my thing "the pac" het gerule man
Football met die boys was ook lekker en lekkerder nog as jy so hard val voor jou "crush"hhahha-pure skande ....
Moerbuie steel en ane tipe fruits van al die ane oumas en oupas se bome af ....lekker ,dus seker hoekom ons so gesond was --->gesteelde vrugte
Duiwe skiet --ai shame ek sweer ek wassie by nie ,ek was "Moana ",altyd vir almal gese hoe gaan hulle gestraf word ,ek en my groot bek ..
Voor ek gaan wie onthou "blikkies"
Holla daai was die numba in die ou dae
N ou paint emmer heel oner, op dai emmer nog ander ice cream emmer dan n blikke koo bake beans you name it ons het gestack da ....dit was n lekker game en as die die karre aan kom hardloop almal gou en gryp n blik voor dit donners plat gery word ---hahahah ,again people good ol days man!!
Hierdie is net n paar lekke memoirs en honestly I miss it big time ,sal seke baie pathetic lyk om nou gatjie klip daar buite te gaan speel....ai ai ai
Tara my paras ---tot ons weer klets ne