Thursday, 20 December 2012

Kullid wish list


Father krismis kykie ek will 9.9 noe nog kak praat of wat nie ne
Ek glo nie in jou of in een van daai wilde honde wat jou mos kama rond trek oor onse dakke nie ne
Maar if u do exist brother hoor gou hie ek nxa n paar favours


1.Asseblief al die drankies in die hele lokasies ne ,die cheap bier en so aan gooi tog slaap pille daar in ,u know what father isi n mooi ding om te sien hoe loop en val die oumas en oupas as hulle van die shebeen af kom nie man
Ek prefer hulle moet liewerkas da slaap tot hulle wee nxa voel en dan huis toe loop

2.Al die take away winkels bra –maak dit toe tog
Jussie die tannies nxa nie nog proper food kook asit festive is nie ,n mens bly chips en Russians en german en  en so aan
Isan boring wuh ,so pls no take away winkels ek prefer die tannie moetie geld vir my chise laat ek vir my n nxa tekkie kan dala sy het mos grocery in die kas van die club how man –luigatgeite dan se sy ons Is lui

3.-Al die van colourblock –eish father asseblief laat die fabric winkels op strike gaan n mens is al moeg van die rainbow kak om elke hoek
dit maak die oe blind seer ,en die ane medies overs kedover dit man ,tjo pink met geel en rooi en orange en swart –huh uh isie weer snaaks nie dit was nxa maar nou sit n mens met migraines met al die colours

4.laat al die social networks asseblief af is krismas dag
Al die pictures en check- ins gaan too much is om te handle en daar gaan die colour van block ook weer feature man –laat dit sommer crash net vir krismas
Want ane mense vatie mooi pics ,of laat ek se hulle vat mooi pics maar die end result-oe he eh man father wees bietjie lenient op die oe asseblief bra
So remember jy begin by Gesigboek –offline net vir kriza

5.Father kriza , stopie fights man ,kyk man die hospital staff moet ok rus is mos festive –jussie father jy sallie glo hoe maak drank mense sterk nie wuh
En veral tussen die fam,isie nxa so remember no stupid fights en dit nogal oor wie het wie se spray gesteel of wie was jive toe met wie se carvellas
Ek tolerate fokkol ek bliksem hard as iemand my skoene of spray steel ne maar n fight isie nxa Miskien net sleg se en kla –NO FEGO`S

6.Al die public pools moet net vir die kinders oop gemaak word ,joh ek weet nie so mooi met die adults en die water nie
Father hulle le anyway net opie grass en suip en dan wil hulle die kinners aan jag om kla te swem want hulle drinks is mos fidala
So remember no over 18`s by die public pools is terrible om die kiddies se fun te spoil

7.Potjies kos father is nxa so asseblief laat almal potjies dala maar maak die oxtail bietjie cheaper ne
N mens is al moeg vir die beef cubes wat die butchers ok bly op special sit jurre is festive mos n mens nxa in style eet

8.Kriza father jy ken mos hoe like die tannies van curtains en so aan ne ,maar hulle wilie hulle eie vensters was nie ne dan moet n mens gevloek word lyk is jou huis om die vensters te splush ,maak laat dit whole time rain tot ou kriza man n mens nxa nie virie koerant en mr min die tyd van die jaar nie
Is horrible en die son slat ok nog mxm

9.Father laat al die blackberry freeze –n mens nxa nie van bb`s as jy lekke passive sit met n “kom haal my da bra”en so aan nie mense like van transie spin kriza ,Ek nxa net rustig wees by die huis man

10.laat die mense tog responsible drink en nie drive nie –hulle moet total en al by die fokkin huis bly as hulle dronk is ,die kids speel lekke in die straat vir kadijah hulle. is holidays en die kids moet die season geniet –so NO drunk farts on the roads pls –die wat dronk is moet slaap pille kry ne remember

11.Laastens father krismas –ek nxa n galaxy tab ek kan nie wee so lekke blog van die lap top af nie man
Is os yesterday almal het dan tablets is net eke –en ne father kriza ek praat nie van sleeping tablets nie –mxm!

Anyway jy moet lekker oor onse dakke fokkof onthou net ons het n chimney ne …almal hetie chimneys nie net kole stowe netou brand die pressies…so gooi sommer almal  van onse straat se presents da in by ons , ek sal dit die next day uit gee laat die kiddies net vir once kan dink ek is die Kullid oprah

Koebaai father .o ja wag ek wil nou nie snaaks isie hond maar verloor bietjie weight man jy skep n twak voorbeeld vir die kiddies
Die wat hulle so lyk ,en daai Honde van jou wat jou so rond sleep kan gerus blaf as jy draai da by my joint ek wil julle sien
Ek los vir jou 2 Castle lights want ek sien jy nxa bier kyk hoe lyk jou maag van die baie drank,lyk my jy is okie responsible metie drunk driving nie ne
En daai boots is terrible wuh ,kom net bietjie in style,and as for that figure belt –Nee nee man father kriza jy breek my plug is so so yesterday

Ta

The Kullid women who just cant shut up!

Tuesday, 16 October 2012

Overdose van hoesmedisyne



my bors is al amper vir n hele week so juss en seer gehoes ,niks medisyne help nie
Maar toe kry en mos gister  Ben`c by die apteek
Right ek sip so 6 o clock  n halwe bottle , trek my uniform uit en blaf nog one way
 teen 7 die ander helfte,kyk nou smaak die fokkin goete lekke , ek chillax op my bed
Next moment toe ek weer kyk is ek moer hoog .ek kon sweer daar het n inbreuker by my venster gestaan ”(die telefoon paal  van buite wat reflect)

Ek probeer my battery van my phone uit haal en ek sukkel en sukkel
Ewe skielik skrik ek so groot wat ek sien ek het met alle mag my “phone” (remote) se “battery” (a4 batteries)in twee stukke gebreek ek gooi toe maar my “phone” met “batteries”en te same op my bed kassie neer en sit en probeer toe die tv se channels druk
Miskien speel daar iets soos a talent show of iets want ek lus myself tatie lag
Kantie die remote(phone)werk nie lekker van die tv dit wil net nie signal vang nie fokkol gebeur ,
ek dink toe om maar my poepol op te lig en die tv self te change met die hand
Staan maar versigtig op ek kon sweer die mermaid op my kamer mat wou my bykom maar soos ek uit ha pad wip laat die merrie net verby kan swem  vang die venster my oog ………jeeez die  ”inbreuker”(die telefoon paal  van buite wat reflect) nog steeds daar en bekyk my so aan ek wil nog groet,maar op daai selfde oomblik freeze my kakebene maar dit word so lekker lam en ek voel net lekker gesuip

Kom by die tv en druk druk maar tot my verbasing kan ek nie glo die donnerse ding is mors dood n nuwe fokkin TV 2yr guarantee se gat !!
  (dit sou help as die main switch aan geplug was-domgat)
Ek staan toe teen die venster wil mos kyk waar is die inbreuker want ek wil sommer vir hom se hy kan die tv sommer for free vat aangesien dit maar stukkend is

Ek dink na n goeie 30 minute se windskep by die venster  maak ek my way versigtig trug bed toe
So wragies hier le die fokkin black-berry heel toe soos n bees se gat en die remote le oop derms, batteries uit op my bed kassie  (maar nee nog steeds is lekke high val my nie eers by wat het gebeur nie ,ek voel nog one way lekker as lekker en die stukkende tv pla my ook nog)
Aanskou maar die scene en le en dink en ek dink wat de fok happen nou hier
Ofcoz sal ek nie die donnerse tv met die black berry kan maneuver nie en ja of  fu-ckin coz was daai twee batteries nie my black-berry sinne wat in twee stukke was nie maar a4 moere
Ai n befokte aand of wat ….

Ek gooi my toe neer en sip maar wee n sippie hoestroop die wind het my bors weer omgekrap
Next moment voel ek mos die kwyle tap by my mond af ,all of a sudden voel ek dan so lekker, die globes smile met my ,die ceilings doen brake dancing ,my kamer word sommer n disko met two ticks man!!
my bene hardloop weg ,eks verlam en ek sweef so lekker ,Ek probeer nog wee kyk of die inbreuker trug gekom het maar niks , hy is weg en ek kyk toe is die tv saam met hom nee kidit staan darem shoe ,my arms voel korter ek probeer my bb nader kry want ek wil die mense in die next door kamer roep om te witness wat gaan hier aan ,hoe nader ek aan die bb kom hoe verder hardloop die phone net weg van my af ,ek besluit toe ag fok dit trug sal hy kom mxm
en ek raak we gaan die slaap so Dood soos n klip out soos in out

Vanoggend toe ek opstaan heel oraait maar skielik voel ek so dizzy in die kop en my oe werk nie meer so lekker nie
Maak kla vir werk en ry op my tyd …….kyk ek het mos baie tyd aan my hande …

Kom vanoggend  by die werk nog lekker lam in die gat ,maar hoe vinniger ek my way office toe maak hoe meer voel dit of my bors weer toe trek
 lyk my die  maak laat my bors  net weer begin, ek sip toe maar wee 2 sips,ek sweer die medisyne help wuh en nogal baie vining
toe ek my office reach is ek so kalm

Maar tjo wat gebeur next ek kan nie weer lekke spel nie ,ek kan nie eers lekke bb nie ,lam soos in lam , ek besluit om my vriende intelig ek dink die hoes stroop werk soos n bom,maar my spelling gaan bietjie suck vandag ,maar ek se hulle ook die medisyne fokkin werk lekker man , dit help nie net vir die bors maar sommer vir vir n “I don’t give a fu-ck” attitude ook

Anyway my mater by die werk se hy gaan my maar vir n ruk toe sluit in my  office laat ek net okay kan raak want ek is te happy
I mean nie enige iemand lag en se sommer fok die  raports van gister nie en dit voor jou baas-gimme a high 5 iemand !!
Anyway ek kry toe my sinne stadig en besluit om koffee te maak ,baas vra ook n koppie


Ek gooi vir elkeen 3 koffies en 1 suiker n kombinasie wat mos al jare aan kom wie sal nou dit vergeet mxm
Nooit die ketel aangesit en baas kyk maar die scene so en wip van die lag
Ek wonder ook hoekom ,en lag maar saam die man is wraggies mal in sy kop wuh,ek lag maar lekker met hom net nou voel hy vetraag as hy so alleen lag
Gooi die koue water in die koppies en baas hak af


Baas”-Is jy seker dit gaan goed af gaan ?

Ekke” –How man ek maak mos al hoe lank koffie ,die man het n nerve-kan hy my nou sulke bollie vra ai
                                Ek het maar net gese –I think sooooooo

Baas’-okay gooi daai koue water in die koppie dan drink jy alleen daai koffie wat so na kak gaan smaak, Miskien skrik jou gat wakker ,jy wil mos vir jou oordoos ,en dit van hoes stroop ,by the way jy moet die naam vir my neer skryf ek wil ook n botteltjie vir my kry

Ekke’-le soos ek lag want “oordoos”het ek al iewers gelees iets te doene met janie se ma en pa –ek lag toe maar net klip hard en smyt die pisskoue koffee uit wag vir die ketel om te kook en smile maar met die vadoek in my hand

Baas’hoor hie madam as die ketel kla gekook dit en jy gooi mos 1 koffie en 2 suiker in my koffie soos ek dit graag verlang vir die 7 jaar wat ek jou ken…….bring dit na my kantoor op n pieringasb, eks bang met jou tatie state maak jy laat alles op my broek uit donner dan het jy groot kak want ek gaan automaties moet vroeg huis toe gaan en jou alleen in jou vertraagde state hier los …..”baas lag lekker en los my alleen laat ek maar take 2 met die koffie probeer”

Ekkekoffie is in die hak baas sinne vir hom gevat en ek sit en kou die marie biskit,wat  soos in yesterday al afgesluk moes wees-njom njom njom

Bb my maatjie my ek se haar mos die biskit vat moer lank om gesluk te word ,maar ek dink die medisyne werk soos n fokkin bom –lol
So awesome soos sy is stuur sy n pic ook van haar tipe hoesstroop ,en skimp nogals isie so sterk soos myne –lol

Ek se haar nog eks so bang om die biskit in die koffie te dip want eks so lam in my gat net nou moer die biskit  in die koffie en dan sit ek opgeskeep met baba pap instead van koffie en biskits
Ek laat weet haar ook toe dat de koffee my dalk bietjie n “kick”gee
Haar reply los my rolling van die lag


“If its bl/ack it wil definitely kick  u”

Dankie B .............Hahahahahahahahahahahahahahahaha

Ek wou nog aan skryf maar ek wil gou hoor of die apteek dalk nie nog stock het van daai hoes stroop nie dit kan maande vat voor die bors weer reg kom wuh,ek wil sommer die medies bel en myself diagnose met bronchitis nogals chronically ook !!!Ben-C rock!!!



The Kullid women who just cant shut up!!!

Thursday, 11 October 2012

snot klappe en drastiese vocabulary

If its not the silly things they say or do ,than it’s the hilarious things they come with that usually has me choking on my guts from laughter
I love my nieces and nephews to bits they all know that, in fact I just adore kids




MAAR .........MAAR............ sommige keure wil ek sommer die kinders net snot klappe gee vir die drastiese vocabulary en phrases van hulle
Its  cute en funny ,but ek gaan dit my personal mission maak en sorg hulle habits is uitgegroei nog voor hulle in grade 0 is –lokl

Bly  suggest ek kom ons vat die kinders Zoo toe ,I mean, hulle dink hulle kinders moet net dit glo wat in n boek staan of sommer op N-atgeo kyk hoe lyk n olifant,nee dit werk nie so man –lol


As n kind eerste n perd sien en se is “is oshe hond”rol my trane van die lag  
Ek maak alles n groot grap ,my humor  never fails me ,but die raak nou ernstig ek moet die klompe kinders by die Zoo kry lol

Ek lees  nou die dag op gesigboek van “you know u are a Kullid when you take ur child to the zoo and he sees a crocodile en lacoste iets “ek het nie eers verder gelees want dit is so fokken waar!!!dit gebeur dan by ons ,lokl

Wie de moer het gese n duif is n “fly”-aha regtig n vleig word vrek gedonner met n p@es klap en n duif word met n kettie geskiet man dit weet almal
Is mos obvious, ek lag vir dit is cute maar regtig die kinders gaan druip in die skool wuh and to  their  parents whom ofcoz lees dan nou so lekker
I would please like to say with all due respect !!!!!!!!!!!!!!
is onse fout want ons lag ……..is mos n joke ,but than again dit is n groot fokkin joke

2.Toe wane was n koei n “moo”Hello mina moo was n koei maar dit se nou regtig nie elke koei se naam moet moo is nie ,hulle maakdie geluid  moo
n koei is koei en kla
Respek net koeie asseblief want die einste koei moet jou hare gladder as glad lek –is n donnerse  koei!!!of n bees !!-lmao

3-n leeu brul so uit volle bors ek skrik elke keer my gat lam as dit gebeur dan kan die fokkin mense van oorsee nog dink ons ry op olifante skool toe, my fok eks bang ,imagine as ek wat so n ou droe naal is skrik wat moet n 2 jarige baba maak??..hulle maak niks wuh ,hulle wil tot naby die “fence”gaan want die kat is te cute,my goeie gota
Wat as die fence nie daar was nie en die kind dink die kat gaan hom net LEK?-Ek sal mos soos n mal heks skree die fokkin Zoo sal die flying squat moet bel om my bek stil te maak ,mense n leeu is n karnivoor ,die gedoente vreet enige ding wat kan “bloei|”asb se vir die baba is nie n kat nie en verhoed asb die bogenoemde “scene”,imagine n hesterrical Kullid aunty wat befok raak omdat die leeu ha niece kan hap
“ek wil net se die kind se ma se ek hou van exaggerate-lokl dit isi so wuh



“aunty se arme kinders,ek promise julle ons fok Zoo toe die weekend”


Dan is dit hulle “se goete”-jeez ons kan n befokte movie maak met die kidlets se se goete en wa hulle aan dit kom weet nugter alleen

miejowk-julle wonder seker wat de hel?dus definitief nie “mohawk”wat verkeerd gespel is nie wuh ,dus die nuwe woOrd vir Melk
Ja eks ook net so geskok ,my niece se werke ,whether sy nou maar net  Japanese wil praat of plain aspris is weet ek nie
“ek soek miejowk oor my pap”,ek gee maar net n skewe kyk ,raised eye brow en donner die melk oor die pap,ek blame daai vrot tandtjies want sy kan nie onodige wil bly se “miejowk “nie ek bly dan vir haar so mooi se “IS MELK EN NIE MIEJOWK!!!”-
Imagine my baas vra my om vir hom tee te maak en ek stap na hom toe bree bors en vra “soek jy miejowk ook in jou tee “-hoo ai lokl

“Ek bihie”-dus nou as n 3jarige sy moer strip en plain refuse om sy snot gesig af te vee –in plaas van se “ek willie”is dit sommer “ek bihie”
 is nou cute ek lag lekker maar sy meisie gaan hier van hoor eendag ,nogal bihie !ek wonder sal hy my verstaan as ek se
“Nee ek bihie okie!!!

Ekke : tyric vee jou snotnose af asb ,kyk die gogga`s da

Tyric:  What gogga`s –Ek bihieeeeee….snik snik snik  *tjank nog aan ook*

Ekke :Jo ma kan regtig maar aan kom nou ek bihie ok wee vir jou kykie ,jou gat raak net harder –ek sweer ek Bihie ,ek bihie ,ek bihie

Tyric: Ek worrie okie *vee hom trankgesig af*

Ekke :Ja onse kind jy worrie okie mos ,en jy bihie okie mos ,is oraait !ons sal nou sien hoe worrie jy as ek my kar gaan start*raised eyebrow+plus uitgerekde wye nues gate ,kyk nou kook ek wuh hom gat gaan nou brand *

Vinnig is hom gesig sommer skoon geskrop –so baie baar vir n kar ,lol die kind van ons

Is seker verkeerd om so met hulle te maak ne maar hoe anders die kiddies van ons is so stubborn
Mense I give up regtig –nie eers goggas maak vandag weer die kinders bang nie -lol

pisttttt…..-Nee dis nie soos in “pst” ,”wait” ,”hang on” ,”wag gou” ,of wanneer jy probeer om n mooi meisie se aandag te trek nie
Dus nou net in plain Afrikaans daai lelike masiewe vloek woord wat ons kullids lekker kan utter!!!lmga ,Nie eers n dreigement met chillies in die bek help wee nie
En NEE!!!! Ons vloek nie voor die kinders so ek weet nie waar hoor hulle dit nie -hehehehhe


Trust my daars nog vele meer maar as ek nou so aan die kidletz van ons dink kan ek maar net lag regtig-*priceless*

From the kullid chick who just cant shut up!!!
chow





Swirl kous tot my redding

Ja mense glo dit of nie maar die is n ware storie dit happen wuh veral met ons kullids

Kyk man as jy n korrel uit plek het wat doen jy ??-----jy swirl jou moer in n rond omtallie en whalla!!!!......jou hare is glader as glad !!

Ek probeer mos een tyd ,baie asvaal kniee trug om my eie hare te blow dry ---jurre woes is nie die woord, behalwe vir die feit dat my korrels nou ni so erg taai is nie ,soek dit nie klammegeit nie wuh ,as dit nie ingedraai word en reg droog word in die son nie kan ti.na turner met cher aan ha sy plus bey.once maar gaan slaap ,kyk man nie eers ma.cy gray staan n kans teen my mop kop nie dit fokkin shrink so kakkerig 5 kamme breek "mittel"deur so taai kan my pitte raak

Anyways back to my ordeal ...toes ek mos nou kla geblow dit let wel!!!!!!
 fokkol van roots af split ends toe nie ne...niks, nada,
 ek dink blow is blow en kla ....yeah right ...toe ek weer mooi myself in die mirror bekyk val ek myself amper mors dood van skok

1.My ma gaan my mos hard moer vir die koeksels as ek probeer om die kam te gryp terwyl sy haar beste gaan probeer om my ouma se erf pos korrels uit te kam ...more is mos skool my jitte fok

2 .Wat moet die straat se mense dink huh ? Hulle weet mos ons hetie korrels nie atleast nie sulke taai pitte nie

3 .My tjomies .....jassas in plaas van saam speel gaan hulle mos body guards oor nag moet word want kyk mense hulle maatjie sal mos misgis word met n famouse rock star van overseas af

4.Gun fokkin jonkie sal mos wee se "ja oulike meisie met die lang pony tail"

5.Ek gaan mos broke wies ----dink net aan al daai tubes sheen straightner

6.My pa sal mos sommer se eks nie sy kind nie ,my ma hom n jas oor gemoer dit oor die kop

Nee fok ek moes gou n plan dink
Ek se mos soft en free moisterizer ,daai groen ene en ek plak die kop vol wuh Gryp n lekker harde borsel en ek borsel ,mense dit wassie n uur toes dit stryd ,ek borsel toe rond om talie en smyt my sool kous oor ,die fokkin ding was so verlep van al die cutex ,want my ma glo mos n panty kous haal cutex lekke af ,anyway en ek swaai en swaai en mama se hare begine in plek val onder diese kous

Ek se julle die volgende oggend was ek nat glad ,mens sou sweer die bees het my sop nat gelek .....wasit nie vir daai swirl kous het my ma my seker trug kalahari toe gestuur met n assegaai in my hol ....dankie kullids julle het inventions en dit fokkin help nou nog ---okay okay nie vir die arguments wat my man kan soek oor n kous nie wuh Wane gaan kullid manne vestaan die swirl kous is net so n "must "soos n fokkin trouring met diamonds wat beter as die queen sinne is

Tara my paras -onthou ne -is n must ,die swirlkous veral op n saterdag oggen terwyl jy vensters was met jou savana langs die emmer water sodat manlief sommer vir altwee op een tyd kan remoer -aha!


the kullid women who just can`t shut up!

Monday, 1 October 2012

Bryle creem



Sorry vir die spelling peeps ma regtig  I could not contain myself toe een van my liefste maatjie daai pic dan stuur eh *BRYLE CREE-M*-OLIE BOMME SAMOOSA HARE LOKL

Lamgelag –vir dae
 i wud have loved to post the "real"pic on here but I have to mention that my f$$% scroll happen to be paraletic mxm


B –is die naam dankie mos!!!
I just had to mention her name –(okay pet name ,moetie gaan face book nie asb –u wil not under any stupid circumstances find a B there and by the way she would not B as awesome as the  B I happen to suip with-lol)………
Gosh we get stupid people in this world wuh and they happen to be spring lewendig ook ai
I repeat ----------fokkin moetie vir B gaan google nie asb !!! en oki vir piv nie



Anyway
My fellow blogger wanted to write about bryle cream I’m sure she must have something totally hilarious up her pretty sleeve but than again
Ek wou eerste my 2 bob drop

Bryle cream is gebruik baar ne maar ook weereens nie deur enige pitte kop nie


ek gaan maar mention dat my ma hulle daai aan n mens se hare gesmeer dit as jy van die “baats”afgekom dit mos die sondag voor maandag se skool lekke geswem en dan staan jou hare soos amy-win.house sinne ..........eina moments en dan moet jou boy cuzzie jou jaag want jy bang g@t hardloop weg vir die kam .....onthou julle lol

Ja joh as jou kop gekoek is sorry jy gaan k@k as jou ma nie bryle cream aangesit dit nie wuh
Dit maak dit darem bietjie glader as daai korrels wat jou pa se ma jou mee gelos dit vir n erf pos
Okay scenario 1 fixed –na die baats lekker geswem >bryle cream gaan die koeksels uithaal en jou ma vleg jou hare kak nxa vir Monday se school


Monday …….scenario 2-NOT COOL AT ALL!!

Kom dit by byeenkoms (assembly)
En daai groot bless kop meneer praat en praat en consider nie  jou bryle cream moments nie dan is dit mos goeters ……….lelike goeters
Die son slaan daai 2 bollas van jou so stukkend laat die bryle cream by jou voor kop af loop soos die niagra falls wuh
Jy sal blink …vra my en hoe meer jy jou vere bless afwee met jou tissue hoe meer blink jou gesig ,tot op jou tjomies help af vee maar die oile tap
Jy lyk al soos n samoosa van die olie –
en by die tyd as jy in die klas kom dan moet almal sunglasses aan sit want jy apie, wie se ma mos jou korrels beplak het met MOER BAIE bryle cream blink so gevaarlik talk about Captain planet ……..
jy is infect n danger vir jou fellow school mates wuh…….SWAK OE …..Daai portrait van jou blink so baie laat die juffrou jou maar moet huis toe stuur laat die “auntie “jou tog net van oor af kan was en met n briefie wat state

Geagte …piv se ma

Moetie wee die kind so beplak met bryle cream nie man
Kroes is kroes ……sy hinder ha klas maats se oe met die blink gesig
En was daai dai arme olie gesig die kind blink soos n spieel
Jussie mevrou maar julle kan kla van skoolfonds wat duur is maar kyk hoe mors julle die bryle cream

Dankie
Mevrou M
Ps ……..skrop ha hare man !!!

Piv……………….piv…………………jy ken mos ma hetie v jou dit aangesit ne ,julle is van hair food!!!lokl

tara paras

Tuesday, 4 September 2012

hy beter wakke skrik !!!

I`m so proud of my girl lady Elle,like in, she finally had a "moment" --ja ja dai fokkin "hard to admit moment" that she is actaully inlove with Ace -kepace
Ai Elle my friend ,one of your most anticipated readers ..*wave vir die kamera girl-soos rau paul in een van sy fabulouse drag outfits ---okay- okay is nou kla kry jou eie blerrie blog damit


 anyway back to one .......
she ask  me to convey the  message ne  ,she can`t wait for the wedding ne ,toe hak ek sommer af is okay ek gaan maar strooi so jy kan maar saam kom -like in how forward was I born -yup I guess I must have been premature
*gat-lam-gelag*

but seriously I hate to say it ------>BUT I FREAKIN TOLD YOU SO!!!!
DJY BLERRIE WEET EK MET DIE "HELM"GEBORE SO EK WEET MOS WA VAN AF HANG JOU FUTURE -LMGA...........is okay Elle you can place the pan back where you found it,no need to hit me -I apologise lokl

Was ekkie die een wat gese dit djulle speel "hard to get "nie huh ?
I mean who the hell books holidays 12 months in advance with someone "he doesnt want to fall/be inlove with"-huh?nie eers ekke sal so bedonerd is nie man ,kyk ons doen mos spur of the moment things -koop die gwaai wane jou longe pomp !!!! Ace is verlief en kla

ek moet dit wee se man -------Die bloemingse man is verlief op jou -*rolling with laughter*-you know I like to rub things in aha!
want jy Elle....... is mos the most amazing lady I have ever met and as Ace-kepace mosie dit raak sien is die fokinne dinge blind man -hy kan my brummels "eyewear to be more precise"kom leen
(ai maatjie ons moet n dictionary opstel van onse se-goete,laat aners tog kan vestaan)
Ek meen wa de donner dink hy gaan hy wee so iemand kry huh ?"TYE-ONE " is bloemings ver ek se en hie is min van julle in die omtes -hy beter wakke skrik !!!

Dan wil ek gou my "not asked for opinion gee'
Wat is die ????

That unexplainable ---------,---------,-------- smile I get. That very --------,--------,------- causes my heart to beat faster and slower at the same time, at times causing it to completely stop! ----------> /\/\/\/\/\/\/\/\/\/\/\/…………../\/\/\/\/\/____________/\/\/\/\/\/\/\/\/\/\/\......./\/\/\/\/\/\/\/\\/\/\/\/_____________

Jy kan maar verlief is ne
jou hart kan maar marie biskits ok klop
dit kan nou a beat ok skip ,Hy kan maar jou kniee ok lam maak laat jy vlou val
alles vir die Ace -kepace ne,daars nie Flop nie -99...............

Maar fok as daai oulike liefde volle -lag- my- gat-lam hartjie moet gaan Stop of Staan!!!!
Kak Ace net daar en dan -ek sweer ek gooi hom met n sloffie vlou -iets sal hy in techo colours sien , en dus sy gat!!!-period

En jy Elle ,het seker al klaar daai pan weer uit die kas gehaal om my flou te slaan ne ,want jys so inlove ,nie eers Jona en sy walvis sal tussen jy en Ace kan kom nie -eheheh

tara my paras

Wednesday, 29 August 2012

Bubble gum poot

Mense onse maens het style gehad en sommige keure absoluut niks wat dit betref nie

Ek kyk nou die dag deur my ma se trou fotos

Daar staan Klara majola (EINSTE EKKE) met n swart short ,rooi top met n bow wat so groot soos die south pacific is en n kop vol deurmekare krulle
Al die op my ouers se troudag ,is dit reg ???

Nee man ma hoe kon jy ?het jy nie gedink ek gaan n man vat en hy sal sulke photos wil sien nie
Okay women I have to give you credit tho`, jyt my baie mooi aangetrek en altyd locks the works gehad-----MAAR WAT HET DAAI DAG AANGEGAAN?
Was mommy dan te verlief ? (haar antwoord op die sou seke was ----àmoetie my kak vra nie )lmpp
 *kullid mothers*

Dus niks nie wuh !!!!as jy die photo baie mooi nader bring en onder kante toe kyk sal jy sien my toon is vol gents and violet……*embaressed*
Kyk man die bow en daai gat short is niks en ek mind nie die kaal voete storie ,ek was after all net 3 jaar oud
Maar for real kon die ane familie nie my voete afgespoel dit by die buite pomp nie,of was ek nie in die budget vir die photos nie
Waar was die mense toe ek aan trek want dit lyk ek het my self aangetrek ok –nou wonder ek ,het my ma my ooit genooi wedding toe ??

Lag –my-lam-
Nee man mommy if you didn’t want me there hoekom het jy my nie na my oums toe gestuur nie –jy het maar altyd as julle gaan groove
Okay as ek my ma die stukkie se wil sy my net bedood –sy defend haself soos O`J simpson in daai murder case –my ma wil net nie verstaan dit was n skande vir my nie –ek sal liewer niks se van my niggie-selfde outfit --àlaas jaarse snot ,asvaal wange ……ek dink net vir daai dag was ons eintlik wees kinders by the looks of it

Gents and violet is mos vir seertjies en so aan –bluikbaar het ek die vorige dag “baby baby”gespeel met my cuzies en glo wou ek nie n pop he met hare nie toe vat ek sommer n baksteen en my ma se dit was skaars n half uur later toe is ek vlou –nie omdat ek n spook gesien dit nie ,en definitief nie omdat ek daai “Erg”seer gekry dit nie ….maar vir n paar krappe soos my ma se op my toon ,ek hoor ek was baie bang vir bloed en dit het gemaak laat ek sommer die ruk en tuk kry en  my lyf op enige vloer gooi –dus toe ma lief se suster maar sommer gents and violet aan die poot gesit dit, en my ma se ek was so n drama queen ek wou sommer nie weer reg loop na daai nie –skierlik was ek verlam in die process –lol
Sy se as ek n paar kurke ook kon by kry sou ek nie mind nie ,en dit was my idee om vir almal my pers toon by ha wedding op show te sit nie een van haar familie lede of sy nie ,en ja sy se syt gemaak of sy nie die kind sien wat soos klara-majola lyk nie,kyk hoe defend sy haarself-lol
Anyway  daai issue is solved so I`m to be blamed after all vir die bubble gum flavor toon

Maar nou gaan ek vanaand as ek niks het om te doen vir myself –haar gaan vra oor die Hideous outfit
En ek wil sommer weet het sy ooits planne gehad om my by die wedding te het –was ek ooit genooi na my ma se eie wedding toe –lmao

Ek sal more kom update en se wat het sy gese –BBM-CANT-WATCH-sy gaan my seker vloek ,ek ken die voru mos al van dag een af !!!!
Tara paras






Die makekes

Ek kry gereeld suggestions van my followers  af van verskillende tipe  topics  en so aan of andere wil net my opinie oor n sekere subjects hoor
Gister word ek ge-inbox om oor mense wat ander mense se besigheid like te skryf –Praatjie pollies,vleis koerante,hekse,feekse,taba teelsel,lokasie stasie
Klomp name kan die vuilgoete genoem word
Ek verkies Makekes-twee van my cousins weet van die makeke stories -----ja fokkin lag julle twee want ek weet julle doen nou (*--)

Maar voor ek begin wil ek eerste mooi verduidelik hoekom is die opskrif “Makekes”
N makeke in die kleurling lokasies is n regte hard-gebakde-bisquit-wat omtrent so drie dae in jou tee moet le ,voor jy hom ordentelik kan byt
Aners bloei jou gums en jy word vlou ens ens en die auntie van langs aan kom suggest jyt vuil maag –daai is wat n makeke kan doen as jy nie die nick het om dit te eet nie -


Nou die mense wat so skinnerig is –is makekes
Kan heeldag en heelnag van ane mense se besigheid worry
Hoekom ?weet die moer alleen
Want ek sien nie die gain nie ,wie en wat betaal hulle,wie se tax tjeld vreet hulle
Hoekom hulle ,hulle fokin snotnueste in ane mense se business in druk wil ek weet?mara why ?
Is gewoonlik die “kol tipe”
Nou wonder julle hoekom “kol tipe”want mense hulle het FOKKOL after all maar praat sal hulle praat


Hulle moet tog net ophou-get a life ,kry n hobby I mean speel tata box of iets hou net fokkin op tog
Hulle is n nuisance vir anere !brommers

Kyk hoe lyk hulle al van praatjies –Hulle kan n fokkin marathon pap hardloop so vinning kan hulle hol om n praatjie aan te dra
Val jou moer lam voor jy fokkin weer jou balance kan kry  weet almal al kla jyt jou donner afgeval so vining is die taba gate

Gaan soek werk ,of as jy een het konsentreer op dit ,hou op worry van ander mense se BE-SIG-GEIT-TE-HOU-FOK-KIN-OP!!

CHACHIE……..
Kyk man as jy nie brood geld donate hou liewer ka jou bek ,jy betaal nie “Madam” se due`s nie okay …….ja ja “Madam”want almal wat jy so heeldag sit en discuss is fokkin beter as jy en tien tree voor jou, dan het die jealousy jou so jy noem hulle sommer “Madam”
Een fokkin punt vir jou –okay dit is n madam of n mister want hulle is in beheer van hulle eie lewens ,vraag jou fokol nie ,bother nie eens met jou nie
So Dankie vir die compliment –Maar jy bly nog steeds n Makeke okay ,come do or die !!!
bosluis sal jy bly jou lousy ke pousy,lokasiefokkin stasie
Julle kniee is al as vaal van die heeldag se son gesittery en skinner maar ophou sal jy nie

Jy raak net meer lelik asgevolg van jou lelike jealous hart-bosluis!!!

Kyk mense man
As jy niks beter het om te se van mense –HOU JOU BEK –POINT BLANK!

As jy weet jy kan nie n secret hou –weer eens –HOU JOU Fokin BEK of maak jou ore toe

As kidit se lewe so is en so is –Hoekom maak jy dit jou besigheid ?-Hou daai groot gat in jou gevreet toe

As sy so n kar ry –Hou jou bek !jy werk nie by En-gen en jy fokkin donate nie petrol okay –hou jou bek regtig styf

As kidit swanger is –niks met jou uit te waaie –Het jy ge-oe en ge –aa daar –nee ,so hou jou bek tog,jy gaan nou nie eens genooi word stork toe nie

As kidit se man hoer –Niks met jou uit te waaie –maak net seker jy hou jou pennie vir jou self

As kidit vir Edga-rs so veel en so veel skuld –weereens fokkol met jou uit te waaie ,laat sy shine as sy wil, jy help nie betaal –jy sweat nie vir pay nie, remember jy fokkin sweat van heel dag in die son sit –shut up!!

As kidit nie bother met jou –so what ?there’s one born every minute so jy gaan nooit uit tjommies hardloop soek vir jou anders –but hou net jou bek moetie vir kidit bad mouth nie sy het ha redes –vuilgat jy moet net shut  up

En dan wat my so die P in maak is
Dan kan anere se “wees jy die beter mens”

Wat !!!!!!!!!! is jy serious hoeveel keur moet n mens beter wees en die goed net so kyk “BETER”SE GAT MAN!!
My nuwe fokin meaning van beter is –as hulle nie hulle bekke kan hou –STAMP DIT TOE VIR HULLE
Whether dit n moerse hou is of n interduk-MAAK HULLE BEKKE TOE WANT HULLE KAN DIT MOS NIE SELF TOE HOU NIE !!!

ENOUGH SAID !!!

 Tara my paras

Melk-Milk-Ibise -Lanie water, whatever

Soos julle mos in my post gelees het is ek mos baie uitsoekerig ne,kyk nie enige dick en sy maat gaan lekke kus kom le in my maag nie

Nou die eintlike ding wat my pla is die Melk-die “cheap”melk
Ek wou letterlik gag toe ek daai prop afhaal en daai woes ruik kry-jeewus

Die melk het na strawberry geruik ,nee nee dus nie die ruik nie
Die fokkin melk is so sleg ek kon sweer jy kan ruik watter grasperk het die bees opgevreet
Ja of die ding se tette op steroids is of silicon weet ek nie
Maar daai melk was sleg
Ek en my Bosso-het so lelik gevloek vir diese cheap melk
Ons gaan maar stick by Boxy melk want die hoermeid koeie se melk is walglik man
Ek verstaan sekere goete moet ge-imitate word ne soos cola en pasta en en en –daai no-name brands ne

Maar Melk ??????Nee man!!
Dit bevat dan so baie bakterie imagine dit groei in jou maag of dit veroorsaak jy moet wurms of iets kry
Ek grill my amper dood as ek net dink wat alles kan die cheap melk mos veroorsaak huh?
Nee Dankie cheap melk is vir katte not to be consumed by Humans!!!

Tara my paras