Wednesday, 29 August 2012

Bubble gum poot

Mense onse maens het style gehad en sommige keure absoluut niks wat dit betref nie

Ek kyk nou die dag deur my ma se trou fotos

Daar staan Klara majola (EINSTE EKKE) met n swart short ,rooi top met n bow wat so groot soos die south pacific is en n kop vol deurmekare krulle
Al die op my ouers se troudag ,is dit reg ???

Nee man ma hoe kon jy ?het jy nie gedink ek gaan n man vat en hy sal sulke photos wil sien nie
Okay women I have to give you credit tho`, jyt my baie mooi aangetrek en altyd locks the works gehad-----MAAR WAT HET DAAI DAG AANGEGAAN?
Was mommy dan te verlief ? (haar antwoord op die sou seke was ----àmoetie my kak vra nie )lmpp
 *kullid mothers*

Dus niks nie wuh !!!!as jy die photo baie mooi nader bring en onder kante toe kyk sal jy sien my toon is vol gents and violet……*embaressed*
Kyk man die bow en daai gat short is niks en ek mind nie die kaal voete storie ,ek was after all net 3 jaar oud
Maar for real kon die ane familie nie my voete afgespoel dit by die buite pomp nie,of was ek nie in die budget vir die photos nie
Waar was die mense toe ek aan trek want dit lyk ek het my self aangetrek ok –nou wonder ek ,het my ma my ooit genooi wedding toe ??

Lag –my-lam-
Nee man mommy if you didn’t want me there hoekom het jy my nie na my oums toe gestuur nie –jy het maar altyd as julle gaan groove
Okay as ek my ma die stukkie se wil sy my net bedood –sy defend haself soos O`J simpson in daai murder case –my ma wil net nie verstaan dit was n skande vir my nie –ek sal liewer niks se van my niggie-selfde outfit --àlaas jaarse snot ,asvaal wange ……ek dink net vir daai dag was ons eintlik wees kinders by the looks of it

Gents and violet is mos vir seertjies en so aan –bluikbaar het ek die vorige dag “baby baby”gespeel met my cuzies en glo wou ek nie n pop he met hare nie toe vat ek sommer n baksteen en my ma se dit was skaars n half uur later toe is ek vlou –nie omdat ek n spook gesien dit nie ,en definitief nie omdat ek daai “Erg”seer gekry dit nie ….maar vir n paar krappe soos my ma se op my toon ,ek hoor ek was baie bang vir bloed en dit het gemaak laat ek sommer die ruk en tuk kry en  my lyf op enige vloer gooi –dus toe ma lief se suster maar sommer gents and violet aan die poot gesit dit, en my ma se ek was so n drama queen ek wou sommer nie weer reg loop na daai nie –skierlik was ek verlam in die process –lol
Sy se as ek n paar kurke ook kon by kry sou ek nie mind nie ,en dit was my idee om vir almal my pers toon by ha wedding op show te sit nie een van haar familie lede of sy nie ,en ja sy se syt gemaak of sy nie die kind sien wat soos klara-majola lyk nie,kyk hoe defend sy haarself-lol
Anyway  daai issue is solved so I`m to be blamed after all vir die bubble gum flavor toon

Maar nou gaan ek vanaand as ek niks het om te doen vir myself –haar gaan vra oor die Hideous outfit
En ek wil sommer weet het sy ooits planne gehad om my by die wedding te het –was ek ooit genooi na my ma se eie wedding toe –lmao

Ek sal more kom update en se wat het sy gese –BBM-CANT-WATCH-sy gaan my seker vloek ,ek ken die voru mos al van dag een af !!!!
Tara paras






Die makekes

Ek kry gereeld suggestions van my followers  af van verskillende tipe  topics  en so aan of andere wil net my opinie oor n sekere subjects hoor
Gister word ek ge-inbox om oor mense wat ander mense se besigheid like te skryf –Praatjie pollies,vleis koerante,hekse,feekse,taba teelsel,lokasie stasie
Klomp name kan die vuilgoete genoem word
Ek verkies Makekes-twee van my cousins weet van die makeke stories -----ja fokkin lag julle twee want ek weet julle doen nou (*--)

Maar voor ek begin wil ek eerste mooi verduidelik hoekom is die opskrif “Makekes”
N makeke in die kleurling lokasies is n regte hard-gebakde-bisquit-wat omtrent so drie dae in jou tee moet le ,voor jy hom ordentelik kan byt
Aners bloei jou gums en jy word vlou ens ens en die auntie van langs aan kom suggest jyt vuil maag –daai is wat n makeke kan doen as jy nie die nick het om dit te eet nie -


Nou die mense wat so skinnerig is –is makekes
Kan heeldag en heelnag van ane mense se besigheid worry
Hoekom ?weet die moer alleen
Want ek sien nie die gain nie ,wie en wat betaal hulle,wie se tax tjeld vreet hulle
Hoekom hulle ,hulle fokin snotnueste in ane mense se business in druk wil ek weet?mara why ?
Is gewoonlik die “kol tipe”
Nou wonder julle hoekom “kol tipe”want mense hulle het FOKKOL after all maar praat sal hulle praat


Hulle moet tog net ophou-get a life ,kry n hobby I mean speel tata box of iets hou net fokkin op tog
Hulle is n nuisance vir anere !brommers

Kyk hoe lyk hulle al van praatjies –Hulle kan n fokkin marathon pap hardloop so vinning kan hulle hol om n praatjie aan te dra
Val jou moer lam voor jy fokkin weer jou balance kan kry  weet almal al kla jyt jou donner afgeval so vining is die taba gate

Gaan soek werk ,of as jy een het konsentreer op dit ,hou op worry van ander mense se BE-SIG-GEIT-TE-HOU-FOK-KIN-OP!!

CHACHIE……..
Kyk man as jy nie brood geld donate hou liewer ka jou bek ,jy betaal nie “Madam” se due`s nie okay …….ja ja “Madam”want almal wat jy so heeldag sit en discuss is fokkin beter as jy en tien tree voor jou, dan het die jealousy jou so jy noem hulle sommer “Madam”
Een fokkin punt vir jou –okay dit is n madam of n mister want hulle is in beheer van hulle eie lewens ,vraag jou fokol nie ,bother nie eens met jou nie
So Dankie vir die compliment –Maar jy bly nog steeds n Makeke okay ,come do or die !!!
bosluis sal jy bly jou lousy ke pousy,lokasiefokkin stasie
Julle kniee is al as vaal van die heeldag se son gesittery en skinner maar ophou sal jy nie

Jy raak net meer lelik asgevolg van jou lelike jealous hart-bosluis!!!

Kyk mense man
As jy niks beter het om te se van mense –HOU JOU BEK –POINT BLANK!

As jy weet jy kan nie n secret hou –weer eens –HOU JOU Fokin BEK of maak jou ore toe

As kidit se lewe so is en so is –Hoekom maak jy dit jou besigheid ?-Hou daai groot gat in jou gevreet toe

As sy so n kar ry –Hou jou bek !jy werk nie by En-gen en jy fokkin donate nie petrol okay –hou jou bek regtig styf

As kidit swanger is –niks met jou uit te waaie –Het jy ge-oe en ge –aa daar –nee ,so hou jou bek tog,jy gaan nou nie eens genooi word stork toe nie

As kidit se man hoer –Niks met jou uit te waaie –maak net seker jy hou jou pennie vir jou self

As kidit vir Edga-rs so veel en so veel skuld –weereens fokkol met jou uit te waaie ,laat sy shine as sy wil, jy help nie betaal –jy sweat nie vir pay nie, remember jy fokkin sweat van heel dag in die son sit –shut up!!

As kidit nie bother met jou –so what ?there’s one born every minute so jy gaan nooit uit tjommies hardloop soek vir jou anders –but hou net jou bek moetie vir kidit bad mouth nie sy het ha redes –vuilgat jy moet net shut  up

En dan wat my so die P in maak is
Dan kan anere se “wees jy die beter mens”

Wat !!!!!!!!!! is jy serious hoeveel keur moet n mens beter wees en die goed net so kyk “BETER”SE GAT MAN!!
My nuwe fokin meaning van beter is –as hulle nie hulle bekke kan hou –STAMP DIT TOE VIR HULLE
Whether dit n moerse hou is of n interduk-MAAK HULLE BEKKE TOE WANT HULLE KAN DIT MOS NIE SELF TOE HOU NIE !!!

ENOUGH SAID !!!

 Tara my paras

Melk-Milk-Ibise -Lanie water, whatever

Soos julle mos in my post gelees het is ek mos baie uitsoekerig ne,kyk nie enige dick en sy maat gaan lekke kus kom le in my maag nie

Nou die eintlike ding wat my pla is die Melk-die “cheap”melk
Ek wou letterlik gag toe ek daai prop afhaal en daai woes ruik kry-jeewus

Die melk het na strawberry geruik ,nee nee dus nie die ruik nie
Die fokkin melk is so sleg ek kon sweer jy kan ruik watter grasperk het die bees opgevreet
Ja of die ding se tette op steroids is of silicon weet ek nie
Maar daai melk was sleg
Ek en my Bosso-het so lelik gevloek vir diese cheap melk
Ons gaan maar stick by Boxy melk want die hoermeid koeie se melk is walglik man
Ek verstaan sekere goete moet ge-imitate word ne soos cola en pasta en en en –daai no-name brands ne

Maar Melk ??????Nee man!!
Dit bevat dan so baie bakterie imagine dit groei in jou maag of dit veroorsaak jy moet wurms of iets kry
Ek grill my amper dood as ek net dink wat alles kan die cheap melk mos veroorsaak huh?
Nee Dankie cheap melk is vir katte not to be consumed by Humans!!!

Tara my paras

Friday, 17 August 2012

op my hurke tussen die alwyn plante

Ek sit mos nou die dag so lekker in die son daar tussen die alwyn plante langs die huis
Trek so lekke diep trekke van my gwaai en luister maar hoe sing “Bella”op onse neighbours se draad loos
Ek sou boys to men of iets verkies maar Bella het alreeds die stage gevat

Die son het lekke geskyn en die oggend vibes was net lekker man

Tot X mos nou daar verby in die straat loop en my raak spot
Ek se julle, ek sit dan reeds op my hurke laat niemand my sien ,maar hoe de damn sy my gesien dit weet ek nie

Anyway,hiers die conversation

X-Hi wat se jy ?Kom gou tot hier by die hek , julle het mos n hond ne ?

Ek:Baie vererglik alreeds……Staan maar op en loop tot by die Hek ,op my eie tyd met die hoop dat sy dalk fed up sal raak van die wait en sommer sal se sy kom nou trug dan hardloop ek soos superman trug in die huis en as sy my kom roep wanneer sy trug kom dan stuur ek iemand uit om te skree “sy slaap !!!”

Ek:More X

X:Hoor hier man huur hulle nie mense daar by julle nie ,
(Daar is so baie maniere om werk te soek maar nee the girl wil seker op n silver platter gedra word)

Ek:Nee man my skat nie nou nie ,hou maar die koerant dop jong
(dit sal regtig die dag wees as ek vir haar moet werk kry !sy loop en steek so almal se name in die skande eks jammer man)

X:Weet jy man ek wil eintlik nie hard gevra dit nie maar het jy nie n R5.vir my nie
(Ek het gedink sy wil seker weer geld vra is mos haar ou ding –die R5 moet seker mos die babelaas bier gaan koop ,kyk nou werk ek my op)

Ek:Nee man wuh ek los my purse in die kar man sorry en my man het gery met die kar so eks pretty gefok soos jy vir die dag
(mense ek los nie my purse in my kar nie want hoekom? ,gaan my kar dan miraculously hom self by die spa gaan inboek?)

X:Nie eers n R2 nie huh ?Miskien le daar n lost R2 in die huis rond man
(Nee skat kyk hier ,my financial affairs het fokkol met jou uit te waai nie ,en nee ons is nie ryk gat nie so nee daar sal obvious nie n donnerse R2 iewers in die huis rond le nie ,wat fokkin verstaan jy nie van ek het nie geld nie ?)

Ek:Nee wuh en almal slaap nog ek wil nie nog gaan krap is saterdag die mense wil laat slaap jong die wat ek buite is
(die mense het regtig geslaap ,maar dink julle nie sy het n kak nerve nie?of is ek maar net nie n oggend mens nie ai)

X:Ney is oraait man ,gee my “once “n gwaai laat ek maar gaan kyk wa kan ek n R5 kry
(Ok ,die is die oomblik wat ek mos vir X sommer oor die hek wil gryp en maak laat onse worshond ha byt!!!.......
Sy vra nie eers mooi nie en tweedens wie de fok het haar geleer rook?derdens hoekom nie net die gwaai in die eerste plek gevra nie instead van om eerste haar damn luck te push vir geld nie ?_)

Ek:Ai jy kan sommer die nip (halgerookde gwaai) vat is my laaste een die maar jy kan maar jou longe binne slaan
(As ek 2 choices gegee was ne? sou ek seker tien teen een eerste haar hare n hap in geskroei dit met die einste gwaai,en tweede sommer gese dit :
“De vat!!! Is fokkin lui luiste soos julle wat maak laat n mens sommer jou enigste plesier in die wereld wil opgee !!!-Maar ek het nie mense ek belowe)

X:Vat toe maar die nip en trek 2,kyk nog watter brand is dit ook en stap verder op in die straat
(ek kon sien sy vloek my so lelik In haar hart maar ek gee nie eintlik n korreltjie fok om nie ,almal is al duk vir haar wat so loop en vra maar as hulle dronk raak dan wonder ek wa kry hulle geld ?Werk nie maar hulle het meer fun as jy wat jou hol af graft elke dag en hulle wil net loop en vra …….ek hou daar van om mense uit te help ne ,maar kak soos die maak my baie befok !!!)

Ek trek suburbs toe more


tara my paras

Thursday, 16 August 2012

Klipkonte of vetkoeke –ek wee nie wee

My mede kolega (daai gevreet-wil-koop--kollegas-ken alles van kos -tipe) stap mos heel bree bors hie in my kantoor vanoggend en offer my “vetkoeke”
Kyk mense ek is mos baie spesifiek oor wat ek eet en van wie af ek “goeters”vat ne-fokkin highbuck as dit kom by my maag
But anynoodles ek kyk die goed so,heel geskok en wens toe op daai oomblik die aarde kan my insluk ,want all of a sudden kan my bek mos nie vir “No thanks!!” uitter nie
ek se maar net dankie en sit dit op my desk neer –let wel baie ver van my af ek was bang ek injure myself
Tuk toe verder op my lappie maar soos ek die essay tuk beskou ek bly so die donnerse ding van n kant af en try om my kolegga te ignore
Sodat die ok tog die pad kan vat want ek wil mos diese mase vetkoek deur kyk –ja ja ek het “stinkgatmaniere” as dit kom by kos my ma het my mos so geleer en kla!!-15 minute later staan Kidit nog en ek raak mos nou naar man want clearly kry “kidit” nie die vibe dat ek eintlik nie lus het vir mense nie ,en dit nogal so vroeg op my nerves huh? Minder het ek lus gehad vir die “GHOENJANZ”

Okay na die 16de minuut trap se ek toe :
Ek-“Haai weet jy ek moet gou  schedules af stoor toe vat sorry man eks so besig vandag ,shoe die werk raak net meer en meer elke dag jong
Gryp toe vir vetkoeke sit dit in die micro –om kama  aan te dui ek kom trug vir dit en gryp toe n paar opgestackte weg gooi papier en wag laat Kidit n move maak deur toe  

Kidit-(fokkin staan nog one way,blindegat kan nie die deur sien mos!!)
 Ja nee mater n mens het baie werk ,hoe lank gaan jy wees?plus jy vat die vetkoek saam net nou steel iemand dit
Of lus jy nie swaar dra nie?

Ek-gee vir Kidit n vuil kyk wat se “jo moer regtig !!!blaas toe amper vuur uit my bree nuesgate soos n brandsiek dragon en antwoord maar in my beste ,sagste tone

EK:Nee man jy ken hoe is die mense by die stoor dan moet n mens wee share (jussie ek sal dit met graagte weg fok!) en die vetkoek is so klein
(is so moer groot soos daai sas_ko brood lorries - ),en besides dit wil ek  vir my green tea kom maak saam met dit ,
(WTF!!!!Green tea en droe vetkoeke –iemand donner my met n pan-wa de fok ek aan daai combination kom weet nugter alleen maar as ek sou se joko tee dan het kidit seker gese hulle het joko daar onder –slim of wat?)

ons maak toe altwee maar onse way af by die stairs in doodse stilte ,ek dink Kidit het geweet ek praat nou my eie kak –ek sweer ek kon ha nie fool nie ,en dit was toe okie n lekker walk nie want ek kon my lag nie inhou ,toe moes ek kama bly n hoesie uitspartel of afbuk en gigglel want regtig, mense wat my ken weet ek fokkin le soos ek lag as iets funny is vir my –
keeping a straight face ??not my thing wuh ek het amper versmoor van die lag

Maar ja lesertjies ek wou eintlik die response gee :
*hande in die heup met ,my beste--à verskree-jou-in-jou-moer-stem-

“Jurre imagine ek moet nou met daai moerse vetkoeke hie af loop en dit voor gesiene mense gaan eet???
jeez Louise jy sien my  mos fokkin deurskynend man !!en dan fokkin wil jy nog snaaks wees en vra of ek nie wil swaar dra nie?
Ek trap jou regtig binne in jou garage jy sal suffer vir parking ,jy insult my mos bad meisa
En by the way…*SWAAI MY VINGER IN HA GESIG*… wa de fok kry jy dit ?HUH HUH ???
lyk sommer fokkin baie droog na my sin meisie ,kyk hie as my ma vetkoeke maak dan kan jy nog jou hande oor jou lippe vryf soos n  labello stick ,en wa is die fokken curry of jam ?Ken jy nie snacks nie huh huh ?–you have to be to be kidding me !!!
*dan trek ek ha nog deur my tande met n –MXM*regte lokasie style met n lyn mense

Anynoodle back to the drama
Ekt toe kama stoor toe gegaan ,vir kidit geditch en baie spoedig my way trug gemaak na my kantoor toe om die “al ewige klipkonte “te kan beskou
Joh !!!regtig droog wuh ,en so moer GROOT en SWAAR-ek suffer glads van n rug en my ma het altyd gese “jongmeisies moetie swaar goete optel nie ,maar nee ek hoor mos Okkie (okay daai is bietjie van n exaggeration dit wasie so swaar en groot ,maar tog julle ken wat bedoel ek ne)
Toe C kom om my kantoor te  vacuum, handig ek mos met pride daai baksteen vetkoeke oor aan ha en julle moes daai smile sien ,en ek natuurlik kyk haar met trane in my oe …..nee nie omdat ek fokkin  tjank  en  overwhelmed goed voel nie –Maar omdat ek my lag nie kon in hou nie ,ek wou skreeu van die lag , ek kon net imagine hoe gaan C nou lekker met arthritis in die hande sit die way daai goed heavy was

Maar wag daai is nog NIKS!!! C is history in the making…. want hoe de moer gaan sy aan die wereld explain sys swanger op haar 50 jarige ouderdom en die gender nogal n “kont????n klip harde kont vetkoek , haai man ek kon sweer daai self raising flower het nog goed gereis wuh

Kyk nie eers “Custard” se gender met  ha hoeveel meter record sal dit beat nie ,baie gou vergete word wuh ,
(julle ken mos wie is custard ne ,Heerlikheid ek gaan nie die regte naam se nie ,ek is nie so n mens nie toe die vrou het genoeg al gehad -hahahhaha )fokof man lol

Arme C –gelukkig het sy n sense of humor ,imagine nogal oor 50 en lyk 6 maande prego`s  van al die yeast –en self raising
 (lag-so-lekker-die-trane-rol-knyp –my piss-moments)

Sorry maar my maag is niemand se ashtray nie –Imagine that !!!
Dan vreet ek maar putu pap of n droe roti met water en fok die green tea–regtig

Tara my paras

Tuesday, 14 August 2012

GESIGBOEKIE

Joh mense ek was mos Heeltemal af die aard bol gegooi-Maar guest what

EKS TRUG *Happy dance*

Ja nogal met a bang wuh-kyk hie man my bek gaan wee vir n heel paar dae Non-stop klap

Heita it feels good to be writing again especially “pure kak praat”

Ek scroll mos so bietjie deur iemand se gesig-boekie wuh ……
mense!!!!!!! n mense sien mos dinge kyk ek noem sommer n paar
Ja ja ek het nie Gesig boekie nie want ek sal mos sommer my “million dollar -not asked for- not intended to hurt anybody -just to piss you off and put you in your place- opinion gee -      ja ek sal !!!!

1.”I just had mc d`s for lunch-okay die fascination tussen jou honger gat en lee wallet intrigue n mens wuh –maar Dankie vir die info-Enjoy jou meal

2-“X went from single to being in a relationship”-Dankie X atleast we know  jy Finally van die mark af –jeez I seriously thought no one likes you mate-so proud of you

3-“Went from being in a relationship to being engage”-Well done !!!Remember to invite all of ur 729 contacts

4-“X Checked in at dreamland”-Jurre dus n groot skok –seriously I never knew such things exist at all-nogal dreamland ?i bet you X know`s where the toot fairy lives as well ne !!!

5-“Relationship complicated”-WTF ???? moet n mens al die goete regtig public maak ???–oh meisie nou gaan daai ane meisie met die lekker weave jou man afvat –Jy laat weet dan so mooi julle is kla op die rotse –eh ,wele jy is lekker manloos nog voor die weekend
Dan kan jy maar met pride vir “went from complications to single “activate-

6-“Dan die seriouse se goete –links wat wys wie view jou profile –Duh jy wil dan famous is so famous people wil gesien wees ,hello de-activate ne
Dan gaan niemand jou “bakkies” view nie eh –gaan speel da ver man

7-“Die pictures mense –kyk sommige mense upload seriouse mooi pics some of ur`ll het dit en kla
Maar regtig some of ur`ll moet tog net die back grounds check –its not nice when u wear ur laas jaarse Christmas dress for a nxa gesigboek pic ,but the pee pot from last night is ur back ground –a big no!!!!

8-“Tagging pics”-I kinda like that wuh

9-“u don’t need to let the whole world know u are at the Gym man please –ur fatty cellulite pics se al kla baie –I say u need it !!!-die work out babes!!!

10-“Birthday reminders –how cool –but be real please as much as I like the kind wishes I would seriously love presents

11-‘likes”-yes when u like something you just hit it –but regtig people where is the “I fuckin hate it”button –coz sekere goete nodig daai hit

12-“Spreading some love on ur wall”-Okay is oulikies ne ,ma sommige mense kan sien hulle word blind ge-ignore dan wil hulle nog oor anes se mure loer –Hou op tabas –gaan paint da ver jou “love” –

13”-Thanks for accepting”-atleast is daar maniere
Maar jy kan my nie groet in die straat maar jy wil my gesigkoop –wele wag bietjie-if u know I don’t deserve your “hello”out in the mall then why the hell invite me on gesigboek –tsek jy like dinge ,jy is daai profile views wat so n mense se pics steel-ENUF SAID!!

Other than the above like ek dit maar nie vir myself nie –geniet julle wat dit het maar ,onthou net ek hou julle fyn dop en jou relationship status en wane jy dreamland toe gaan en wane jy kama in check by spur-----EK HOU ALLES DOP!!!


tara my paras-mwah