Friday, 27 July 2012

2 Kamfer blokke en n warme lap

Okay so I have been MIA for exactly 24.5 minutes, ek was net in en uit …..skaars reg ingelog ,toe log iemand my moer hierso by die werk
Kykie man ek weet ek moet graft right ?en ek word betaal –maar heerlikheid…. gimme a break !!!!
en dan is dit nie eers important issues maar pure stront!!!-mxm , eks was so steamed up like on of them Choe choe trains normally  featured in them old “duk bek”movies-of wag nee ho die bus laat ek gou my vocab re-arrange

Daai  klasieke (my-g@t) strickly net fokkin puk swart en wit movies (gun wonder my ma het 3 kinders…….)

Maar ja ek`s hier en ek gaan gou lekker twak gesels ,my pie vat en weer waai-my kantoor sluit en lekker rond gaan ketools daar buite in die son want eks hoeka n gwai due ……

Okay nevermind the above mention –julle moet net weet n kullid vrou se moer kan baie gou gekoer word –SO BEWARE!!!

Hie begin die regte jammy nou……..


-Lady Elle bruised her ankle *sad-face*----ek wou die helicopter uit kry maar ja Mon-tana “ Hossitaal” is al duk vir ha clumpsy ass –syt ha sommer self gedokter met n warme lap en 2 kamfer blokkies –eks net skaam om te se die medical aid is seker depleted …maar ja dit ook *wink*

Please do pop over to her blogg ----àdaai donnerse lang naam –ja ja haar details le iewers hier lokl-dus n lekker brokie lees stuk wuh

Anynoodle , dus donners hilarious om te lees dat die uwe --àlady Elle se hartjie mos n koers wil in fok *bbm-cant-kyk*
For some idiotic ,unacceptable ,rum and raison reason Klop haar hart nie net nie –Hy wil sommer ………………….doodse stilte eks glad so bang om daai word te mention –eks net so geskok soos n blerrie kat wat raak geskiet was met n kettie……..

Yup, haar hart speel games met haar –picture n “warme ears moment” want mister Right het so-pas probeer bel ens ens en toe ????
---àK@k jou ankle asgevolg van jou tatie-dome(opgemaakte kullid word)
Sorry Elle  but regtig ,……..I don’t nose^  jou like that eh ???-jys dan n regte hard gebakte simba chippie ai*

imagine! jys damn aspris man , follow the menu path ---->keep your posture -------->tel jou blackberry soos kimora lee op ----->kyk die nommers eerste (al weet jy mos wie is dit maak net seker )-------->vang n short left agter om die ottoman ------->let wel jy moet nog steeds n skuinse oog oppie screen van jou phone hou ne ,netnou sit mister af en jy follow nou al die steps vir
fokkol----->Kyk deur die venster ,want miskien is sy kar op jou front porch (yard)
----->clear ur throat ,gooi jou beste barbara streisand stem los----->press the green Button ---->en se :Hi babe blah blah blah ,jussie I didn’t even hear my phone ringing ,gosh I’m so busy and and and …….Let wel moet hom nie n kat se  kans gee om een woord in te druk vir die eeste half uur nie……wees net macho met hom airtime
En dan Elle my sis sal dinge mos move eh………ek weet regtig nie van wanneer af jelly jou kniee nie maar regtig my diertjie ek gaan nou kyk hoeveel vra Dis-chem vir Dollamites ek dink help met murg been probs of as dit nie help nie sal ons maar maak soos oumie hulle in die ou dae
--------àBob martins ,sommer vir alles hare ,jelly kniee ens *yuck*lol

Dus al Elle ,nie baie hassle ,niks ,dan vraag ek mos hoekom oor die ottomoan donder vir niks ?????????ek meen die ding staan al van laas week se “suip tyd”in die corner –of hoe? Of was ek hoogs gesuip ?*idunno*
is mos die einste ottoman  wat Zoe (ja ek se somma zoe –jy ken jouself nora jones)amper ook oor geploeg dit or was it Moemin?

Anyway my lessertjies ,ek se niks verder gaan lees maar self ,al wat ek se julle gaan le van die lag, but beware julle nodig n cuppa tea and seker nog biscuits ok ---MOER LANGE POST –LOKL-but that’s my gal mos!!!
Nee nee fok !!!!vergeet van die highlighted words –Jeez is mos vrydag ne …vervang dit met n Alcoholic beverage  my maatjies
Sava-nah dry….ek lus dan n koue een fok die watch betere nou chise
Tara my paras

Wednesday, 25 July 2012

Who`s got talent -lokl

Ek het nogal baie uitgemiss op die dish lately

Like indulging my lazy couch ass with Keeping up with the Kard*ashians ,guys big bite en nou hoor ek Master chef se finals is ook klaar-Ekt uitgemiss ai*

Oh jeez life really passes you by when you too hooked up in your own shit –se ek mos

Kyk hie ek sien SA`s got talent is trug –ja ek was net so excited soos jy
--à*doen die moon walk oppie kitchen tafel moments*

Maar wag nou eerste, my main redes hoekom ek dit kyk is omdat onse land baie baie talent het en in die selfde asem gaan ek se baie kans vatters ook

Soos daai tipe wat skaars n high note met Whit*ney H*ouston se latest gevang het dan lyk dit daai judges’ wil mure klim-daai tipe maak ek moet my gat skeer 4real
Kyk hier man as Randolf (eie naam maar julle ken mos van wie praat ek ne )
 vir my daai kyk gee bepiss ek my net daar en dan en spat –kakse gaan niemand met my doen en dit nogal op TV –Fok neeee!!!
Daai blerrie kyk se alles man I bet ya it means :

-Is jy regtig bebitch ?dink jy ek sal vir jou finals toe stuur –sorry fokkof!!
-Kyk hier man jy mors my tyd ,maak seker jy maak die deur reg toe agter jou hol
-OH hell iemand bel die polisie –vir die public indecency
-Next time ne , en let wel!!!! jou next time is nie fokin hier --àiewers anders
-Iemand gooi ha met water toe laat die ding net fokkin skrik al is dit wakker
-Meisie –meisie meisie………….-Chise net uit my aangesig man
-Ho hell nie al weer jy –ou laas jaarse fokop

Ja mense daai kyk kan baie beteken en ek is seker 99% reg van die bo genoemdes


Kyk man sulke mense se ouers is toe be blamed –as my kind nie kan sing hoekom moet ek hom boost en dit vir National TV –in n free country waar ons kan se wat ons wil en amper maak soos ons wil ?NEE nee Nee man!!! Is tragic

Auntie as jou kind nie daai whitney note lekke kan vang
–Don’t !!!and I repeat Don’t entertain !!!–laat die donnerse kind piano speel of iets …en anyway daar is fokkol fout met ballet ,of sports nie –nee man aunty daai kind gaan jou eendag verwyd want glo my ,is nie n lekke feeling as jy in die straat loop en die klein kinders, ja klein 3 jariges hardloop agter jou aan en maak n fool van jou nie –Not fair …

Dan sing hulle nog: *daars daai meisie met die tai kop watie kan sing hahahha*-
àissie mooi I despise it!!!

Dan is daar daai talentvolle mense wat regtig talent het ,ekt nogal van daai George oukie gehou -àdie beat iets wat noem n mens dit ok beatboxer
Hy was nogal n entertainment en n half en dan die ane een wat toe daai reeks gewen het wat so lekke dans man ??….ja daai “stil-sit-voor-die-tv-moments danse” –usher the works!!!..daai oukie het talent and boy can he move ……..*ooh I just love it !!

Dan ook kry jy mos mense wat dink hulle kan magic maak wtf!!!! Mense fok maar weer trug small street toe en gaan entertain mense daar ek betaal tv licence and honestly I would love for the S-abc to represent man

Maar daar het julle-----àdie “lekkerste talent show”is trug en ek kan nie wag !!!

Ek sou gaan audition maar my ma is daai tannie wat sommer vir jou se :

Kyk hie madam vir my gaan jy nie fokkin in die skande fok nie”-ai

Sulke tye moet n mens eintlik dankbaar wees –remember n honest opinion don’t hurt ne ..ja dan fokkin sing ek maar my longe pap in my kamer waar niemand hoor en voel nog steeds goed –niks van my Ego is gecrush en regtig niemand hardlooop agter my gat aan en se ek kannie sing

Tara my parras
Kom ons hou die Auditions dop ne dalk ..net dalk sien ons bekende mense daar op


Zhe gud o`l days

Kadijha kook die kerrie kos !!!
die kinners se bekke brand ---oi oi oi .......

Ek geniet my gate uit om te skryf en ja childhood memories is Boss

Kyk ek onthou daai dae as dit school holidays was wat maak ons kleurling kinners nou wee ?
----->ons willie was, ja my aunty het altyd gese: "n mens kan sien die skool is toe die fokkin counsil strike sommer met water ook "---ja ja almal ken daai style

Ons willie gewas dit nie ,ho wag voor julle my verkeerd vestaan ons het gewas ne ,maar gewoonlik so 5 minute voor jou ma "affie" werk kom --->dus ook maar net om n moerse klap te avoid
--->ouch se ek ok !!

Ons staan vroeg op, vreet en fok straat toe ,those were Zhe gud o`l days  -en weet julle wat ??? Ek miss my kinder jare

Ek was altyd die juffrou ,kom wat wil, ek plik n tak vra die kinners 1+1 en dan donner ek voor die voet -dit was skool skool

Skipping rope was te lekke man
*singing*--->daar oner ,da oner by die dam ,da woon n slang se man ....en ons jumps vir die song laat die pukke huk ,o ja rick -was ok n lekke woordtjie ,Dan hak my cuzzy af "julle rick eeste ne "
Dus nou as die skipping rope baie befok geskip word en jou gat raak slat laat jy letterlik 3 meter hoog wip -lokl

Ek tjank gewoonlik daai rounds -my ma hoor alles as sy huis toe kom, en regtig voor waar jou ma as sy nog wil spiet !!!,want dan word jy ,julle hond en julle asblik geban van onse yard af -nou wonder julle "asblik"ja ja die "as -boys"smyt sommer enige vullisdrom laat dit waai in enige ene se yard


Gunnie -"upscotch"
Tjo tjo daai was lekke jy teken n "dan" in die straat met gesteelde kryt,van die skool roompie af , en ons speel lekker heeldag rond in die straat ,ek se julle man onthou julle hoe kan die oompies ge toeter dit as ons so vol staan en hulle karre kan nie verby kom -eish kyk ,dan kan so n oompie jou mos dood bliksem van kwaadgeit maar dit het ook my childhood lekker gemaak man
 Die gunie was n ou cobra polish blik vol sand ...of sommer klippers ook -ja nee mense ons het goed vir Lever bro*thers gerepresent

Dan was daar "ollie" ook en "king king "tamato king bles my shit with sherbet --hahah okay ek ken nie mooi onthou maar julle kan remember ne ...lekker dae indeed

Dan potjies kos ,jy bring n tamatie, ek n uif (ui)en so gaan ons aan ,ekt altyd die een jammer gekry (myself) wat die masala moet bring want my ma hetie gat gevat met ha duur durban mix nie ,regtig sy het geremoer oor hoe ver het my pa gery en ek weet ons fok net een maal n jaar durbs toe ai ,die auntie ok

Rope -met die panty kous was lekker dan trek jy eintlik jou nuutste bloemer aan want jy weet mos jy gaan wee hoog jump-ek se niks verder .....silent

Wat van 5 bob games ,pac man en mario brothers okay my neef hulle het gehou van street fighter -ai daai lelike groen gedoente daar (blanca) of iets het altyd die aner gebliksem was nooit my thing "the pac" het gerule man

Football met die boys was ook lekker en lekkerder nog as jy so hard val voor jou "crush"hhahha-pure skande ....

Moerbuie steel en ane tipe fruits van al die ane oumas en oupas se bome af ....lekker ,dus seker hoekom ons so gesond was --->gesteelde vrugte

Duiwe skiet --ai shame ek sweer ek wassie by nie ,ek was "Moana ",altyd vir almal gese hoe gaan hulle gestraf word ,ek en my groot bek ..

Voor ek gaan wie onthou "blikkies"
Holla daai was die numba in die ou dae
N ou paint emmer heel oner, op dai emmer nog ander ice cream emmer dan n blikke koo bake beans you name it ons het gestack da ....dit was n lekker game en as die die karre aan kom hardloop almal gou en gryp n blik voor dit donners plat gery word ---hahahah ,again people good ol days man!!

Hierdie is net n paar lekke memoirs en honestly I miss it big time ,sal seke baie pathetic lyk om nou gatjie klip daar buite te gaan speel....ai ai ai

Tara my paras ---tot ons weer klets ne

Seriously -Wtf!!!


Al wat ek se I give up ………..Life is truly fokin amazing 

Good advice from me (not fuckin really –coz I’m not fake)

-If you need something use people to give it for you ,to do things for you ,don`t say thank you and don`t give back whatever you owe them-you know what??? better yet –don`t give a fuck about other people hey just don`t!!!!-
 –keep yourself macho (asshole-houdings)but jy het fokkol
-Talk shit about others ,use them (boost jou kak ego,as jy so iets het)

NB-never return a favor..(low life sal jy dan ooit kan?)
turn your back and go and stab that kind person who just helped ur low ass out  ne,deep in the back --ja back stab them.......(I bet you fuckin good at that)

 I’m sure u`r disgusting low self esteem that u boosting ,while dragging other peoples names through the Mud will be indeed boosted (fokkin lae gemene bosluis)

Aint even funny -à not anymore

Things are fucking getting out of hand –period

Life is fuckin ridiculously fake sometimes





N karma "kak"moment mxm


Ja dus die moment as jy uit die bad klim nadat jy lekke gesoak het en jou poot te hard neer sit "dan swik jou enkel"en jy vang jou draai te vinning -kap jou elmboog teen die "basin"-vloek mase goete -en sit op die toilette want jyt sommer n lastige pis van die skrik -vergeet jou blackberry le langs die water wat so spat spat op jou vinger tap wat jy sopas raak gestamp het toe jy probeer keer om nie jou gat miss op die toilette pot te sit -jy staar so na jou blackberry en wonder of jy ooit die ding kan raak net nou fokkof hy somme diep in die water want badluck is jou tweede naam -heerlikheid eks fokkin badluck sometye ---my bek hang en ek fokkin soek n moerse groot badkamer eendag ........fok !!!! *amper se ek p@es maar karma le en loer my aan so vir nou sal ek tevrede wees ek het niks gebreek - Heerlikheid dit was fokkin seer

*gooi die skroplap in die emmer want ek moet fokkin skrop want badluck het vegeet die proppie is in die basin en alles het oorgeloop water the works *fok my regtig


Iemand kom doner my sommer met n fokin pan seblief tog !!!!
Dalk skrik my ingewande so groot en my fokkin tatie brein selle slat n "U-Turn"net daar en dan dalk kan ek wee n happy lewe lei......mxm totally dukbek en kla

Ta -ra

When days are dark-blah blah


Nee nee fokit -when days are dark I call it night!! Right ? ....right *sign*

Kyk man ane mense moet fokin ophou dink hulle kak lewe is andere se skuld ens

Maak jou lewe soos jy dit wil he "live by it "okay daai klink kak maar steeds man live life ,tel op jou bek en fok aan

More skyn die son wee en dan druk ons vir "when days are blah blah kak"in sy moer mos !!!

So ja mense kyk Noord en fokkof Voort !!!

Almal het probleme nie net jy nie kom ons tackle jou probs en fokkin wys die lewe n ding

Until further farts

Pssst vegeet nou van days are dark ne

Of regtig kry jou laasjaarse skoolfonds trug gee dit vir my v n pakkie los gwais (courthkeigh) en ek leer jou wat is when days are dark ---dus fokin night my ou ....fokin night en kla